Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemnos 14

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Homestead-weg 21, Lawrence Rocks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R645 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lemnos 14 is 'n idilliese selfsorgwoonstel wat in Lemnos, 'n veilige kompleks in Lawrence, Margate, geleë is. Hierdie eenheid is perfek vir familie of vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek naby die strand.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gaste in hierdie kamer gebruik 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het 'n sitkamerstel. Gaste moet asb. hulle eie dekodeerder saambring.

Die leefarea lei na 'n onderdakbalkon met 'n see-uitsig, eetarea met sitplek vir 6 en 'n vrystaande braai. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 688

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Homestead-weg 21, Lawrence Rocks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R645
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R645
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Homestead-weg 21, Lawrence Rocks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66f238a3c9dbbcd034625bcee192599ada8960b6e0cb264302b8db7bf92da28d7858e2e9de8c9f746693be7a9ef15bbadc27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R645 per nag (plek vir 4) 21 Homestead Road Lawrence Rocks 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.867877540705 30.366797608529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang