Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemoenfontein Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wynand M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekende verblyf met ouwêreldse styl! Dit is altyd hoogs bevredigend om by Lemoenfontein oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Kort wegbreuk. Lemoenfontein Game Lodge is 'n heerlike plek om te ontspan en weg te kom van die alledaagse gejaagde lewe in die stede. Geleë in 'n unieke, natuurlike omgewing. Baie ruim, gerieflike oudwêreldse kamers en badkamers. Al die maaltye herinner jou aan 'Ouma' se kos. Die diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan J
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reana M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlik! Pragtige plek, skoon en netjies, vriendelike personeel, heerlike kos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wp D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die lodge was goed geleë, diens was uitstekend en baie goeie maaltyd. Troetel. Die verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Delightful place to stay. Very pleasant! Clean and comfortable rooms. Staff are friendly and efficient. Food was delicious. Will definitely stay again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Beste boerekos wat ek in jare geëet het. Baie mooi skoon, ongelooflike kos en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Very good overnight stop for the weary traveller. Comfortable and well rested after a long drive. All amenities were as advertised. Staff were very friendly and even assisted with storing our meat overnight in their freezer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Goeie oornagplek oppad Kaap toe. Mooi tuin en swembad, baie stil, heerlike Karoo lamsvleis en bobotie aandete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matilda B
1 nag
5.0
Jan 2024

Fantasties! Vreeslik lekker vebly. Pragtige kamers en badkamers. Fantastiese kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lemoenfontein, Vanaf die N1, De Jagers-pas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3YmFlNmY4LTVjYmMtNGNkMC1iMjc1LTlhY2E0MzQwODM0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 390 per nag, vir 2 mense 128 5 1 5 Lemoenfontein Off N1, De Jagers Pass 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.284157635983 22.59973526001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang