Lemon Lane Guest House
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertstraat 320, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lemon Lane Guest House bied gerieflike, sentrale oornag- en selfsorgverblyf in Waterkloof. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die gastehuis bied verblyf in 3 pragtige kamers met en suite-badkamers. Al die kamers het gemaklike beddens, linne, badhanddoeke en privaat ingange. Elke kamer het 'n kombuisie, gratis WiFi en 'n TV met DStv-kanale.
Die welige tuin is ideaal vir ontspan en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die gastehuis is gerieflik naby hospitale, universiteite en die Brooklyn Mall geleë. Die area waarin die gastehuis geleë is, word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annamarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Albertstraat 320, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Lemon Lane Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertstraat 320, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng