Lemon n Lime Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Meg Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Glodel O - Jan 2024
Algehele gradering
Superb in every way.
Lemon n Lime Guest House se terugvoer
Good day
Thank you for your kind words. We are looking forward to hosting you again in the future.
Kind regards
Ria B - Apr 2023
Algehele gradering
Lieflike gastehuis, perfekte ligging, uitstekende diens, heerlike ontbyt.
Eben B - Apr 2023
Algehele gradering
Vind die akkommodasie duur vir die fasiliteit, geen kroegarea nie.
Hannelie R - Des 2022
Algehele gradering
Definitief 'n goeie plek vir oornag.
Sheldon Y - Aug 2022
Algehele gradering
Clean and well equipped.
Jann H - Jan 2022
Algehele gradering
Hidden Gem.
Christa R - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en rustige omgewing!
Rita N - Mei 2022
Algehele gradering
Veilig en uitstekende ligging.
Marlene M - Jan 2022
Algehele gradering
Comfortable and neat.
Conrad V - Sep 2021
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Teresa S - Aug 2021
Algehele gradering
Gemaklik. Netjies. Stil. Pragtige tuin. Smaaklike ontbyt. Vriendelike mense. En die mooiste kamers!
Marius D - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig in Lemon n Lime.
Lemon n Lime Guest House se terugvoer
Marius I am so pleased you and your wife had a good stay with us. Looking forward to hosting you both again soon. Regards Meg
Lorraine T - Apr 2021
Algehele gradering
Met all our needs, thanks.
Dina C - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, vanaf ontvangs tot ontbyt.
Lemon n Lime Guest House se terugvoer
Thank you so much for your kind words. We hope you visit us again soon. Regards Meg
Karen A - Aug 2021
Algehele gradering
Helpful and efficient
L S - Okt 2020
Algehele gradering
An Oasis for a stopover while traveling, or a few days holiday.
Lemon n Lime Guest House se terugvoer
We are so pleased you had a good stay with us and we hope to see you again in the near future. Regards Meg
Marianne F - Sep 2019
Algehele gradering
Ruim, gerieflike kamers.
Carel G - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig en gasvry.
Lemon n Lime Guest House se terugvoer
Dit is 'n GROOT plesier Carel,
Dit was baie lekker om julle by ons te he, hoop om julle gou weer te sien.
Darlene
Ken C - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastic home away from home for business.
Lemon n Lime Guest House se terugvoer
Thank you Ken.
It was a pleasure to host you.
We hope to see you again whenever you are in Bloemfontein.
Darlene
Dolandi V - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties, netjies en gasvry.
Lemon n Lime Guest House se terugvoer
Thank you so much for your kind words.
We look forward to having you and your fur baby stay with us again soon.
Tollie G - Mei 2017
Algehele gradering
Sal aanbeveel en weer gebruik.
Lemon n Lime Guest House se terugvoer
Goeie More.
Baie dankie vir die wonderlike woorde.
dit was baie lekker om julle hier te he , en ek is so bly julle het dit so geniet.
lekker dag
Simone
Noelani D - Jul 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Lemon n Lime Guest House se terugvoer
Baie dankie Noelandi, jou mooi woorde word opreg waardeer.
Kom kuier gou weer by ons.
Darlene
Antoinette B - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige plek.
Lemon n Lime Guest House se terugvoer
Hi Antoinette
It was so lovely to have you here! I am so glad you had a good stay with us.
Looking forward to your next visit.
Regards,
Meg
Elmarie K - Nov 2015
Algehele gradering
Gerieflik en stylvol.
Lemon n Lime Guest House se terugvoer
Good day
I am very happy to hear you had a good stay with us.
Thank you so much for the feedback, I will pass it on to Marco and the staff.
We hope to see you again in the near future.
Yours in hospitality
Meg Houghton
Owner/Manager
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donald Murray-laan 34, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang