Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemon Rind

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elza B
1 nag
5.0
Mei 2022

Perfek! Baie gelukkig met my verblyf by Lemon Rind! Ligging perfek, loopafstand van lekker restaurante, winkels en kampus. Veilige parkeerplek. Pragtige dekor met alles wat mens nodig het. Nespresso-masjien, asook vars melk en water is baie waardeer. Launa was baie behulpsaam en vriendelik! Mooi balkonnetjie om op die akkerbome uit te kyk. Ek sal sal beslis weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Ongelooflike gasvryheid en behulpsaamheid. Great kommunikasie van die begin af en hulle was baie behulpsaam. Ons het welkom en sommer onmiddellik tuis gevoel. Sal beslis dit aanbeveel en ook weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel N
Kort verblyf
4.8
Mrt 2020

Apartment were clean. Owner friendly and went the extra mile. Nice, clean, central accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Justin W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Pragtige plek op 'n uitstekende, pragtige, rustige plek. Die plek was absoluut mooi. Die gasheer was so vriendelik. Sy het ons ontmoet by die plek wat ons na die parkeerterrein gelei het, ons gewys hoe om al die afstandsbedienings en sleutels te bestuur en ons na die woonstel toe te neem en ons die rondloop te gee. Die woonstel was pragtig opgestel met DStv, WiFi, koffie, tee, koekies en selfs 'n sjokolade op die bed vir ons. Die rustigheid op die balkon was ook lekker en ons het baie geniet van ons nagte. Sal die meeste uitdagend terugkeer wanneer dit weer in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Pragtig! Baie vriendelik en warm verwelkom. Alle geriewe binne stapafstand. Skoon, stil en hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2019

Perfect stay. My partner and I came for the weekend and the accommodation was exactly what we wanted - nice and cosy with a comfortable bed. Just what you need for a short stay. The bathroom is smallish but for our length of stay we did not need more. The rest is all there to cover basic needs and very clean. It is well-situated for any form of meal or shopping. Easily accessible for Uber and well within reach of many of the amazing wine estates in the area. You can also walk to almost anywhere in town. For the cost, I would say its good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizette V
Kort verblyf
5.0
Jan 2018

Wonderlike ligging. Lemon Rind kan ek aanbeveel, wonderlike ligging!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Launa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 80, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1MzdiYTM2LWU1N2EtNDZlNi1hZmIxLTdlNWYzMjUwNmYxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 80 Church Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937826002228 18.861840972353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang