Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemon Rind

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 80, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lemon Rind is 'n knus, smaakvol gemeubileerde enkelwoonstel in die hartjie van die geskiedkundige dorpie Stellenbosch geleë. Die woonstel is ideaal vir 'n enkel persoon of 'n paartjie, en is gerieflik geleë binne stapafstand van restaurante, winkels en kunsgalerye af. Die balkon van die woonstel kyk uit oor 'n rustige binnehof wat met wingerde bedek is.

Die woonstel beskik oor moderne dekor en beskik oor 'n koningingrootte-bed met wit linne, 'n plasma-TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die badkamer het 'n bad met 'n stort-oor-die-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n oond en stoof, en 'n yskassie, asook 'n wasser en droër vir gaste se gerief. Daar is 'n tafel met 2 stoele op die balkon waar gaste 'n glasie wyn kan geniet. Daar is 'n hysbak in die gebou, en gaste het toegang tot gratis ondergrondse parkeerplek vir 1 voertuig.

Die woonstel is ideaal geleë vir ouers wat hul kinders by die skool of universiteit besoek. Daar is 'n verskeidenheid doendinge in die area wat gaste kan geniet, soos wynproe, roetedraf, fietsry en bergwandelings.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Launa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 80, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lemon Rind het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 80, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1MzdiYTM2LWU1N2EtNDZlNi1hZmIxLTdlNWYzMjUwNmYxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 80 Church Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937826002228 18.861840972353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang