Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemon Rose Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Renèe S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Absolutely great. It exceeded expectations. We had a great stay and it is now our only option when we stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lekker gekuier. Vriendelike eienaars en baie netjies. Het lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan L
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Vriendelike ontvangs, pragtige kamer en rustige omgewing. Ons is vriendelik ontvang en gevra of daar iets anders is wat ons nodig het. Dit was stil en rustig in die omgewing en woonstel was baie mooi, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelene
Lemon Rose Guest House
Hi, baie dankie vir julle kuier hier by ons en die “great” resensie. Hoop om julle weer hier by ons te verwelkom eendag. Lemon Rose Groete

Lizette L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Heerlik. Plek was baie nice, groot ruim en netjies, eienaars baie vriendelik en gasvry. Kan net dankie sê. Heerlik uitgerus. Beddens was hemels. Kan met grootste liefde Lemon Rose Guest House aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelene
Lemon Rose Guest House
Hallo, baie dankie vir die mooi resensie. Dit was wonderlik om julle te ontmoet. Sien uit na julle volgende besoek. Lemon Rose Groete

Ruan J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2023

Ek het baie lekker gebly, sal vir seker weer daar gaan bly. Dit was regtig 'n plesier om daar te bly. 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelene
Lemon Rose Guest House
Hi Ruan Baie dankie vir jou “amazing” resensie. Ons sien uit na jou volgende kuier. Groete, Marlene

Alice H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Pragtige, smaakvolle gastehuis. Ons is viendelik ontvang en dadelik na ons kamer geneem ten spyte daarvan dat ons bietjie vroeg was. Daar was melk in die yskassie waarmee ons dadelik kon koffie maak. Alles was silwerskoon en baie mooi beplan. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zané G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Rustig, baie lekker, netjies. Definitief 'n baie lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zondereindweg 12, Harmonie, Virginia, 9430, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2557cca040e056caa03c6003023790dd3ac1991b23089820b8039246a600742382dfb0dc1b66945846664258d2583bd51a49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 12 Zondereind Road Harmony 9430 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.0802787 26.8824071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang