Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemon Rose Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Lemon Rose Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Renèe S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renèe S

Absolutely great.

It exceeded expectations. We had a great stay and it is now our only option when we stay over.

Heinrich K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K

Lekker gekuier.

Vriendelike eienaars en baie netjies. Het lekker oorgeslaap.

Susan L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Vriendelike ontvangs, pragtige kamer en rustige omgewing.

Ons is vriendelik ontvang en gevra of daar iets anders is wat ons nodig het. Dit was stil en rustig in die omgewing en woonstel was baie mooi, netjies en gerieflik.

Lemon Rose Guest House se terugvoer

Hi, baie dankie vir julle kuier hier by ons en die “great” resensie. Hoop om julle weer hier by ons te verwelkom eendag. Lemon Rose Groete

Lemon Rose Guest House
Lizette L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L

Heerlik. Plek was baie nice, groot ruim en netjies, eienaars baie vriendelik en gasvry.

Kan net dankie sê. Heerlik uitgerus. Beddens was hemels. Kan met grootste liefde Lemon Rose Guest House aanbeveel.

Lemon Rose Guest House se terugvoer

Hallo, baie dankie vir die mooi resensie. Dit was wonderlik om julle te ontmoet. Sien uit na julle volgende besoek. Lemon Rose Groete

Lemon Rose Guest House
Ruan J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan J

Ek het baie lekker gebly, sal vir seker weer daar gaan bly.

Dit was regtig 'n plesier om daar te bly. 10 uit 10!

Lemon Rose Guest House se terugvoer

Hi Ruan
Baie dankie vir jou “amazing” resensie.
Ons sien uit na jou volgende kuier.
Groete, Marlene

Lemon Rose Guest House
Alice H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alice H

Pragtige, smaakvolle gastehuis.

Ons is viendelik ontvang en dadelik na ons kamer geneem ten spyte daarvan dat ons bietjie vroeg was. Daar was melk in die yskassie waarmee ons dadelik kon koffie maak. Alles was silwerskoon en baie mooi beplan. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Zané G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zané G

Rustig, baie lekker, netjies.

Definitief 'n baie lekker plekkie.

Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zondereindweg 12, Harmonie, Virginia, 9430, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2557cca040e056caa03c6003023790dd3ac1991b23089820b8039246a600742382dfb0dc1b66945846664258d2583bd51a49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 12 Zondereind Road Harmony 9430 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.0802787 26.8824071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang