Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemon Rose Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zondereindweg 12, Harmonie, Virginia, 9430, Vrystaat
  • Vanaf R920 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lemon Rose Guest House is in die loweryke dorp, Harmonie in Virginia. Die gastehuis het groot tuine met bome en bied 'n rustige atmosfeer.

Verblyf word in 'n Tweeslaapkamer-gesinseenheid en Tuinwoonstel aangebied.

Die gesinseenheid bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die tuinwoonstel is geskik vir 2 gaste en het sy eie ingang. Dit het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Gaste is welkom om die gemeenskaplike kombuisgeriewe, eetarea en sitarea te benut.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Renèe S
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely great. It exceeded expectations. We had a great stay and it is now our only option when we stay over.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Heinrich K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier. Vriendelike eienaars en baie netjies. Het lekker oorgeslaap.
Okt 2023
Susan L
Saam met vriende
5.0
Vriendelike ontvangs, pragtige kamer en rustige omgewing. Ons is vriendelik ontvang en gevra of daar iets anders is wat ons nodig het. Dit was stil en...
Sien meer
Apr 2023
Lizette L
Besigheidsreis
5.0
Heerlik. Plek was baie nice, groot ruim en netjies, eienaars baie vriendelik en gasvry. Kan net dankie sê. Heerlik uitgerus. Beddens was hemels. Kan m...
Sien meer
Apr 2023
Ruan J
Besigheidsreis
5.0
Ek het baie lekker gebly, sal vir seker weer daar gaan bly. Dit was regtig 'n plesier om daar te bly. 10 uit 10!
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Zondereindweg 12, Harmonie, Virginia, 9430, Vrystaat
  • Gaste dink Lemon Rose Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zondereindweg 12, Harmonie, Virginia, 9430, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2557cca040e056caa03c6003023790dd3ac1991b23089820b8039246a600742382dfb0dc1b66945846664258d2583bd51a49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 12 Zondereind Road Harmony 9430 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.0802787 26.8824071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang