Lemon Rose Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zondereindweg 12, Harmonie, Virginia, 9430, Vrystaat
- Vanaf R920 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lemon Rose Guest House is in die loweryke dorp, Harmonie in Virginia. Die gastehuis het groot tuine met bome en bied 'n rustige atmosfeer.
Verblyf word in 'n Tweeslaapkamer-gesinseenheid en Tuinwoonstel aangebied.
Die gesinseenheid bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die tuinwoonstel is geskik vir 2 gaste en het sy eie ingang. Dit het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Gaste is welkom om die gemeenskaplike kombuisgeriewe, eetarea en sitarea te benut.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Madelene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Zondereindweg 12, Harmonie, Virginia, 9430, Vrystaat
- Gaste dink Lemon Rose Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zondereindweg 12, Harmonie, Virginia, 9430, Vrystaat