Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemon Thyme

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Feb 2025 tot 17 Jul 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmlaan 6, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 950 R1 658 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lemon Thyme is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Paradise Beach, Jeffreysbaai wat deur suurlemoenbome, laventel- en kruieplante omring word. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n aparte gastetoilet. Twee van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en 'n braai.

Die huis spog met 'n dam waar voëlkykers verskeie spesies soos die boslaksman, trekduikers, uile en reiers sal raaksien. Wildbesoekers sluit bosbokke, duikers en grysduikers in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Palmlaan 6, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 658
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 658
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmlaan 6, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0871dd180754fc373bc3e082111784813ade85e91a43b065f12926589fff07b3bfe75c90e247111b3d09e6c2ca2d8191f6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 658 per nag (plek vir 6) 6 Palm Avenue Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.089628323733 24.896851738623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang