Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemon Tree Manor

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Definitely recommend for a weekend stay, clean and well organized, friendly host. Will definitely recommend for a weekend stay, very well organised and clean, close to shops and amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Uitmuntende verblyf. Fantastiese verblyf. Lekker bederfies in die kamer, badkamer en kombuis en super netjies en skoon. Sy loop die ekstra myl!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Iddi
Lemon Tree Manor
Baie dankie, Juanita, dit is lekker om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Hoop om julle weer te verwelkom tydens julle omswerwinge.

Ronel H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Dit was die allerlekkerste plek om te bly. Ons het baie lekker gebly. Die diens is uit die boonste rakke. Baie dankie, Iddi. Ek sal die verblyf aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ishmael M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Amazing stay. Had an incredible experience with the hospitality and excellent service. Lots of extras (premium DSTV channels plus breakfast essentials for free). The host has mastered excellent customer service. WiFi connection is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlé G
1 nag
5.0
Mei 2024

Lieflik, netjies en baie mooi! Dit was een van die mooiste plekke wat ek al besoek het. Skoon, netjies, modern en regtig goed versorg. Die gasheer het aan soveel detail gedink. Dit was wonderlik en sal dit graag weer wil bespreek. Ek beveel dit aan vir enige iemand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Skoon. Netjies. Gasvry. Waarde vir geld. Baie dankie. Hartlik ontvang al het ek laat ingeboek. Iddi was baie gasvry. Kamer was skoon en netjies. Al die nodige van strykplank en yster in die kas, tot genoeg kragpunte om toestelle te laai. WiFi werk en wagwoord is in die kamer, hoef nie eens te vra daarvoor nie. Ek was aangenaam verras en sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ngiphiwe B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Iddi and her family welcomed us with such warmth. Her hospitality is unmatched. Beautiful stay at Lemon Tree.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Iddi
Lemon Tree Manor
It was lovely meeting you, so happy to hear that you enjoyed your stay with us.

Menandie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie baie lekker gebly! Lemon Tree gaste huis sal my vir seker weer sien sou ek. Baie baie lekker gebly! Lemon Tree gaste huis sal my vir seker weer sien sou ek deur Groblersdal gaan. Skoon, netjies, eienaars baie vriendelik! Die bederfies wat gelos word, beteken baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Iddi
Lemon Tree Manor
Baie dankie Menandie, dit was so lekker om julle te ontmoet, dit maak my hart gelukkig om te hoor dat julle die tydjie by ons geniet het.

Gerhard B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Ons het baie lekker oornag in ʼn stil woonbuurt. Iddi doen ongelooflik baie moeite vir haar gaste, van sjokoladetjies op die bed tot ʼn kontinentale ontbyt in die yskas. Die kamers is uiters netjies en skoon met lugreëling wat dit baie gerieflik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Iddi
Lemon Tree Manor
Baie dankie Gerhard, dit is altyd lekker om te hoor dat gaste hulle verblyf geniet het. Dit was regtig 'n plesier om julle te ontvang en te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Iddi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 15, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14231057058ceaf14154ba988bcbb947c0899ba8e00f7a4314667a17e2cef56e8964ace04de7eb19d69e7d9fccf4a59ed04e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 15 Steenbok Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.1654779 29.3867765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang