Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemon Tree Manor

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 15, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lemon Tree Manor bied luukse verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers in die hartjie van Groblersdal.

Verblyf word in 5 eenhede gebied, wat altesaam 10 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenhede beskik oor kombuisies wat elk met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Ligte ontbyt van beskuit, jogurt, muesli, brood, botter en konfyt is ingesluit. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket en WiFi. Linne, handdoeke, stortjel, handeroom, sjampoe, 'n stortkappie en seep word voorsien.

Hiér kan gaste na die rustigheid van die platteland ontsnap en in die asemrowende Loskopvallei kom ontspan. Hier, in die middel van die natuurskoon van katoen- en tabakvelde, tussen sitrusboorde en wingerd, kan gaste 'n rustige wegbreek ervaar wat die siel sal vernuwe.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Lemon Tree Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Iddi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Steenbokstraat 15, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Gaste dink Lemon Tree Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 15, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14231057058ceaf14154ba988bcbb947c0899ba8e00f7a4314667a17e2cef56e8964ace04de7eb19d69e7d9fccf4a59ed04e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 15 Steenbok Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.1654779 29.3867765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang