Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemon Tree Cottage

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouriestraat 5, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lemon Tree Cottage is in 'n rustige deel van Heidelberg geleë en bied gerieflike verblyf in 'n kothuis met 1 slaapkamer, formeel stalle wat in 1856 gebou is.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n rolbad. Die kothuis beskik ook oor 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die leefarea en die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Lemon Tree Cottage beskik oor 'n privaat binnehof met braaigeriewe en 'n buitestort. Veilige onderdakparkeerplek is langs die kothuis beskikbaar.

Daar is 2 bergfietse en 'n tandemfiets waarvan gaste welkom is om gebruik te maak. Gaste kan besienswaardighede in die omliggende area soos Grootvadersbosch Natuurreservaat en Bontebok Nasionale Park besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Roxanne, S
Besigheidsreis
5.0
Rustig en veilig. Het heerlik gebly, net jammer ek het net een dag geboek. Gasheer was vriendelik en baie gasvry.
Sep 2024
Verna H
5.0
Asemrowend. Dit was baie lekker gewees, dankie.
Aug 2024
Gwendoline W
5.0
Love Heidelberg. We really enjoyed our stay. The host was very understanding regarding changing the dates. Well done.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Adrienne T
5.0
Baie goeie waarde vir geld. Rustige omgewing. Ek en my kleinseun het daar gebly. Ons het heerlik gekuier en die diens en ontvangs was puik. Die enigst...
Sien meer
Mei 2024
Na-iem D
5.0
Friendly, welcoming, clean and comfortable. Derek is a very friendly host that made me feel welcome from the moment I arrived. The plac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Derek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Fouriestraat 5, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lemon Tree Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouriestraat 5, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkMjY5NWI4LThiMzUtNDdiYS04MmZmLWYyYmFiMDJjMTEzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 5 Fourie Srreet Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0868253 20.9611603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang