Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemon Tree Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baxter-weg 2, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R749 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lemon Tree Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n residensiële eiendom in Edgemead en bied ideale verblyf aan paartjies, enkelreisigers en sakereisigers.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n volledig toegeruste moderne kombuis, eetarea en sitarea.

Die kothuis spog met gehalte-toebehore, insluitend 'n gasstoof, mikrogolf, 'n klein kluis, WiFi en premium-satelliet-DStv.

Daar is 'n lieflike beskutte, veilige patio-area buite en die kothuis het sy eie privaat ingang en veldryparkeerplek.

Lemon Tree Cottage is gerieflik geleë binne stapafstand vanaf Edgemead Village Winkelsentrum, 'n wassery, restaurante, apteek, dokters spreekkamers en 'n vulstasie.

Gaste is binne 30 minute se ry vanaf die V&A Waterfront, Tafelberg, uitstekende wynroetes, strande, Grand West Casino, Entertainment World en Canal Walk Winkelsentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 50 resensies vir Lemon Tree Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Baxter-weg 2, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lemon Tree Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R749
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R749
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baxter-weg 2, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA899cfc6a701d488d1a8cba30e05ab18fe9f5c163f740d36432e53e0ccf3c432bfbdb14d12ef57827611f0e527b2e38f199e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R749 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 2 Baxter Way Edgemead 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.870383183686 18.550513288361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang