Lemon Tree Guest Cottage
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lysterlaan 329, Featherbrooke Landgoed, Krugersdorp, 1739, Gauteng
-
Vanaf
R950R713 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lemon Tree Guest Cottage bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gaste-kothuis op die Featherbrooke Landgoed in Krugersdorp. Die landgoed is onder die Roodekraans Ridge langs die Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin.
Die kothuis is op 'n woonerf waar die eienaars ook woon en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kothuis het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die kothuis het lugversorging, 'n kluis vir waardevolle items, 'n elektriese kombers, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.
Die eiendom is 22,6 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Wieg van die Mensdom, Silverstar Casino, Cradlestone Mall en Krugersdorp Wildreservaat in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rabia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Lysterlaan 329, Featherbrooke Landgoed, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink Lemon Tree Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lysterlaan 329, Featherbrooke Landgoed, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang