Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemon Tree Guest Rooms

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jacobi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 98 resensies vir Lemon Tree Guest Rooms
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Corne B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B

Pe.

Baie lekker gebly. Baie vriendelike mense.

Corne B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B

Fantasties.

Baie lekker gebly met alles wat ek nodig gehad het.

Lemon Tree Guest Rooms se terugvoer

Dankie, altyd lekker om positiewe terugvoer te kry.

Lemon Tree Guest Rooms
Amanda M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Great.

Great place to stay overnight.

Leoni J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni J

Heerlik warm oorgeslaap! Goeie waarde vir geld sal beslis weer daar oorslaap!

Baie goeie waarde vir geld! Het laat aankoms geakkommodeer!

Cecilia S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia S

Lekker gebly met veilige parkering.

Was skoon en netjies, met veilige parkering. Naby winkelsentrums.

Riaan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Fantasties.

Baie lekker gebly. Vriendelike gasheer en gasvrou.

Annelize E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize E

Highly recommended.

Lemon Tree Guest Rooms was exactly what I was looking for on this trip. It is located in a quiet area, and the Fleurdal mall is within walking distance from the guest room. The hospitality and helpfulness of the owners made my time there exceptional, and I would definitely stay there again.

Lemon Tree Guest Rooms se terugvoer

Hi Annelize, it's always nice to receive good feedback from our guests.

Lemon Tree Guest Rooms
Alida C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida C

Baie privaat en veilig.

Oulike plekkie met alles wat nodig is. Naby winkels en snelweg. 'n Pluspunt is die 2 beddens en nie 'n dubbelbed. Sal dit definitief aanbeveel.

Deon V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Sak pas perfek vir oornag akkommodasie.

Gas het ons verwelkom en alles het gewerk. Baie dankie.

Erno K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erno K

Adequate & comfortable.

Good value for the money & easily accessible from the N2 Highway.

Hennie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Good value for money, close by shops and restaurants, very accommodating hosts.

It was good! The accommodation was simple, but adequate for an overnight stay. Its proximity to many take-away and sit-down restaurants and shops is a plus. The hosts excelled. We had bought half a lamb in the Karoo and they gladly allowed us to place it in their large freezer overnight.

Johan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

4 uit 5.

Ja. Die probleem is dat honde die hele nag blaf. Verkeer ry die hele nag. Bure maak lawaai tot laat.

Johann L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann L

Netjies & gemaklik.

Netjies en gemaklik. Ligging is goed.

Fanie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Rustig en gemaklik, goeie waarde vir geld.

Vir my doel was dit uitstekend. Stil omgewing.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Corrie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie V

Ons het lekker geslaap, beddens het elektriese komberse gehad en 'n verwarmer in die kamer.

Die badkamer en mikrogolf was vuil. Die mikrogolf het water ingehad, dus is nie skoongemaak nie. In die badkamer was daar hare in die seepbakkie en in die stort.

Mmaphuti Felicia L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmaphuti Felicia L

Very pleasant.

It was very comfortable with no issues at all.

Morne V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Vreeslik lekker.

Baie goeie waarde vir geld.

Leon D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Baie goed.

Die kamer was baie netjies, skoon, baie lig, ruim, en gemaklik. Ek sal vir seker weer daar gaan oornag.

Monique S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Perfect for short stays.

Lemon Tree Guest Rooms is well located close to all amenities. The hosts are very friendly.

Hendrik S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Hartlik ontvang deur die eienaar.

Die eienaar het my by die hek ontmoet en my die kamer gewys en verduidelik wat ek wou weet. Dit is 'n aangename en stil area. Die bed is van goeie kwaliteit. Ek sal graag saam met my gesin daar wil oornag as daar plek is vir 3 mense.

Sharon R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon R

Brilliant place to stay to break the journey.

Nice and close to highway, everything one could need in the room.

Roy S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy S

Baie gerieflik.

Was die tweede keer wat ek daar oornag het en indien ek weer Bloemfontein toe gaan, sal ek weer daar bly.

Annerine R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerine R

Gemaklik, skoon en veilige verblyf.

Vriendelike ontvangs.

Sharien V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharien V

Good stay good people with the right amount of privacy without any problem. The room was clean and crisp and would definitely recommend it to anyone passing by Bloemfontein.

See stars.

Lemon Tree Guest Rooms se terugvoer

Hi Sharien, so nice to hear your positive response. Thank you. Hope to see you again.

Lemon Tree Guest Rooms
Pieter D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Naby aan N1, netjies en gerieflik.

Baie gerieflike netjiese oornagplek vir gaste op pad Kaap toe of terug. Baie veilige parkering. Dolf, baie dankie vir die gasvryheid en gerieflike kamers wat netjies en skoon is. Baie dankie ook vir gevriesde vleis wat julle vir ons help bewaar het in die vrieskaste en vyfuur die volgende oggend moes opstaan om dit terug te gee sodat ons kon vertrek. Sal enige tyd aanbeveel aan ander gaste.

Riaan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Was 'n baie geseënde tyd gewees.

Ek sal enige iemand aanraai om te oornag. Mense is baie vriendelik en goedhartig.

Andre C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Die plekkie is skoon, netjies en snoesig. Dolf was baie vriendelik.

Die eenheid het 2 beddens, 'n mikrogolfoond, klein yskas, ketel, hangkas, dakwaaier, staanwaaier, ander kaste, TV met kanale, WiFi en 'n heel bruikbare badkamer. Dit is baie naby 'n hoofroete wat jou enige plek in Bloemfontein kan vat. Toegang is vanaf die N1-snelweg en dis baie maklik om daar uit te kom. Ek sal enige tyd weer daar bly.

Lemon Tree Guest Rooms se terugvoer

Dki Andrè, altyd lekker om sulke goeie terugvoer te kry, groot waardering daarvoor.

Lemon Tree Guest Rooms
Reinette N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette N

Lieflike eienaars en alles wat benodig was vir 'n rustige nag. Sien sterre.

Lieflike vriendelike eienaars en alles wat benodig was vir 'n rustige nag. Sien sterre.

Werner C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner C

Uitstekend.

Die plek was maklik om te kry en net af van die N1. Netjies en beskik oor als wat jy nodig het om 'n rustige aand te vertoef. Sal dit met graagte aanbeveel.

Archie N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Archie N

A wonderful place to stay. Jacobi and Dolf are great hosts.

I stayed twice over the festive season and both my stays were wonderful. Jacobi and Dolf are great hosts and they are so willing to assist in any way possible. I absolutely loved the place and the hosts.

Yolanda C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda C

Skoon, veilig en diere vriendelik.

Ons het baie lekker gebly. Was baie vriendelik ontvang en plekkie was baie netjies. Pluspunt was ons het met ons kat gereis en hy was welkom daar.

Herman D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman D

Gasvry!

Bekostigbare oornaggeriewe. Sal dit definitief aanbeveel.

Roy S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy S

A comfortable stay.

The accommodation was adequate for the purpose we were in Bloemfontein.

Fanie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V

Baie baie vriendelike mense en goed toegeruste oornagplekkie.

Die WiFi was 'n baie aangename verrassing, sal weer daar oornag.

Elmo P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmo P

Beste diens en prys nog ooit ervaar.

Vriendelik mensies met beste diens en geriewe vir beste waarde en baie goedkoop. Laat jou baie welkom voel by hulle.

Lemon Tree Guest Rooms se terugvoer

Baie dki Elmo, altyd lekker om sulke positiewe kommetaar te hoor. God Bless.

Lemon Tree Guest Rooms
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Stephan J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Stephan J

Overnight on our way to Pretoria.

This is a good place to book when you arrive late and leave early the next day. The shower had hot water and the beds were comfortable. There were leads that had been cut off and just taped up. There is a TV with OpenView HD. The decoder had only SABC 3 sport available, it had soccer on. No other channels worked or even displayed in the channel list.

Archie N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Archie N

Absolutely fantastic. I loved the guesthouse - cozy and immaculate.

Jacobi and Dolf are great hosts and very caring. I slept on my way to GP and back.

Christelle W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle W

Ons het heerlik oornag. Het meer gevoel soos om by goeie vriende oor te bly as by 'n gastehuis.

So vriendelik en gasvry ontvang. Die kamer is só netjies en beskik oor alles om oornagverblyf gerieflik te maak. Die omgewing is lekker stil en ons twee dachshunds het beweegruimte gehad om die lang rit draaglik te kan maak.

Morne D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D

Perfect budget accommodation in a good location.

The hosts were very friendly and helpful.

Brink K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brink K

Perfect overnight spot.

See stars.

Elisma O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma O

Puik.

Baie lekker gebly. Ligging is perfek. Alles is skoon en netjies. Sal vir seker kan aanbeveel.

Annie K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie K

Gasvry en netjies.

Alles wat nodig is vir iemand wat reis, rustig, veilig en lekker geslaap.

Liz C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz C

Warm, vriendelike ontvangs.

Ek was vir sakereis in Bloemfontein, is baie vriendelike ontvang. Al die geriewe was skoon en funksioneel. Daar is selfs haardroër en genoeg tweepuntproppe om selfoon te laai. Dis gerieflik naby die snelweg, en baie maklik en vinnig om stad toe te gaan. Ek sal almal aanbeveel daarnatoe.

Denis B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denis B

Waarde vir geld.

Naby aan my normale roete en waarde vir geld.

Tinus V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V

Netjies en skoon.

Alles wat nodig is beskikbaar, netjies, en skoon.

Izelle F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle F

Baie skoon en netjies en die eienaars is super vriendelik en behulpsaam.

Baie goeie area in Bloemfontein.

Cara C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara C

It was safe, clean and a welcome stay.

Appliances such as a toaster, mini fridge, kettle, TV and utensils to use. Free WiFi available.

Albert V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Genoegsame toebehore in kamer om te oornag.

Kamer was skoon en goed ontvang deur eienaars van Lemon Tree.

Vosloo B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vosloo B

Uitstekende verblyf, baie vriendelike ontvangs!

Redelik later daar gekom as wat ons beplan het a.g.v. padwerke. Die verwarming in die kamer was reeds aangesit en vertrek was heerlik warm. Beskou dit as regtig 'n "omgee"-gastehuis.

Lemon Tree Guest Rooms se terugvoer

Dankie, lekker om sulke positiewe terugvoer te kry.

Lemon Tree Guest Rooms
J J V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J J V

Baie lekker en regtig waarde vir geld.

Netjies en skoon. Naby genoeg aan als wat jy mag nodig kry of vergeet het.

Nina B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina B

Great accommodation.

Clean comfortable room. Plenty hot water etc. for shower. Bonus WiFI and Openview TV. Will definitely use again.

Chris W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

A lovely stay in a lovely place.

Wonderful and thoughtful hosts. Flat has a great layout and stays cool on hot days. The fast internet was just what I needed for work.

Frikkie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie B

Netjies skoon en baie spasie.

Lekker rustig en vriendelike mense wat jou inboek. Vir die prys sal jy by geen ander plek dieselfde kry nie.

Rosemary B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary B

Very comfortable accommodation and friendly hosts.

Very neat, easy to find and good security.

Roelof V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof V

Ongeag beurtkrag, steeds waarde vir geld.

Baie lekker gekuier in die gastehuis.

Roelof V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof V

Baie goeie waarde vir geld.

Presies wat ek verwag het.

Werner D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D

Perfek.

Definitief net waarna ek op soek was teen 'n sakpas prys.

Jaco S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S

Goed geprys.

Aangename verblyf teen 'n goeie prys.

Louisa D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa D

Gerieflik.

Gerieflik, bekostigbaar en veilige verblyf. Naby die hoofroetes.

Danie N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie N

Is wel goeie waarde vir geld vir reisigers wat slegs een nag oorslaap.

Huis is naby besige straat en daar is heelwat geblaffery deur naby honde. TV is slegs Openview wat beteken dat daar is niks om te kyk of luister. Ons sal dit nie weer gebruik nie.

Anne C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne C

Dit was voldoende vir my oornag. Alles reg.

Die ligging en alles het my gepas.

Tanya B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Te kort, maar gerieflik en waarde vir geld.

Alles wat ek wou gehad het.

Leonie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie B

Great stopover, awesome that it's pet friendly.

Will definitely book again.

Melani G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani G

Altyd 'n wenner.

Alles wat jy nodig het vir 'n vinnige oorslaap tussen Kaapstad en Johannesburg.

Liza A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza A

Fantastiese verblyf.

Sal dit definitief aanbeveel.

Thelma O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma O

Vriendelik, netjies en skoon.

Ek is vriendelik ontvang deur die gasvrou met my aankoms, alles was skoon en netjies. Die plekkie het veilige parkeerplek en is naby aan winkelsentrums ens. geleë.

Darren P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren P

Perfect for an overnight or extended stay.

This venue is ideally located near major highways, yet far enough away so that major road noise is not audible. Conveniently located near a shopping center. The rooms are basic but contain everything that you need including free WiFi, a microwave, fridge, kettle (with complimentary tea and coffee), cutlery and crockery, and electric blankets on the beds. Parking is safe and secure. Booking in and out was really quick and simple.

Janet V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V

Comfortable and clean, everything that you might need. Well equipped with the shops around the corner.

Have stayed here a few times and keep on coming back as you are private and safe. On my last stay I had to leave unexpectedly very early in the morning, I received a WhatsApp to ask if everything is ok? A week later they followed up to find out if I was doing ok. Feel comfortable to stay there as a lady on a business trip.

Ben R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben R

Soos altyd, baie vriendelike eienaars, lekker geslaap, dankie.

Baie veilige parkering skoon en netjiese slaapplek.

Thea O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea O

Klein eenheid, maar gerieflik.

Gasvrou het ons welkom laat voel. Koelkas is klein, maar sy het ons vrieskas se kosvoorraad in haar eie vrieskas vir ons gehou. Dit was baie gaaf. Dankie.

Uwe K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Uwe K

Ideale slaap en ry.

Ek wou veilige, eenvoudige slaapplek hê naby my roete en dit is wat ek gekry het.

Elsa S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsa S

Gawe eienaar en ontvangs, maar nie aan te beveel.

Sien sterre.

Lemon Tree Guest Rooms se terugvoer

Dankie vir jul kommertaar. Moet erken, dat na al die positiewe kommentaar deur vorige gaste, hierdie vir ons 'n hou op neus was. Ons sal altyd steef om waarde vir geld diens aan ons gaste te lewer.

Lemon Tree Guest Rooms
Ben R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben R

Skoon en gerieflik.

Baie behulpsaam en vriendelik ontvang, ek sal beslis weer daar bespreek vir my volgende besoek aan Bloemfontein in Januarie 2021.

Lemon Tree Guest Rooms se terugvoer

Dki Ben. Baie lekker om sulke positiewe kommentaar te hoor. Kyk uit vir jou volgende kuier.

Lemon Tree Guest Rooms
Eleta G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleta G

Skoon, netjiese en gemaklike oornag verblyf.

Gemaklike, skoon oornag verblyf. Dankie vir die tafeltjie tussen die beddens wat u in die kamer geplaas het. Waardeer. Sal die plek werklik aanbeveel.

Lemon Tree Guest Rooms se terugvoer

Dankie vir jou vorige aanbeveling. Dis die klein dingtjies wat groot verskille maak.

Lemon Tree Guest Rooms
Janet V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V

Safe, secure and central to all you need. Your home away from home.

Received a welcome phone call to ask when I would be checking in so they would be available to receive me. Clean, secure and quite. Safe for a lady to stay on her own.

Etricia N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etricia N

Veilig, rustig en netjies.

Die eienaar was baie vriendelik en het my laat voel ek is tuis en het die naweek terdeë geniet.

Melani G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani G

Ongelooflike goeie waarde vir geld en baie vriendelike gasvrou.

Ek sal nooit weer iewers anders slaap as ek moet oornag in Bloemfontein nie.

Hettie B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B

Friendly! Clean and comfortable.

Same as above. Quiet and safe.

Adriaan M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan M

Just what we needed!

Well equipped and clean units with everything you need. Host is very helpful and accommodating. Will definitely use Lemon Tree again.

Lerato P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lerato P

Excellent.

No complaints. Had a happy stay.

Annali J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annali J

Waarde vir geld.

Skoon en gerieflik, baie behulpsame eienares, net sowat 'n kilometer vanaf hoofpad.

Ilse A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse A

Alles wat jy nodig het en maklik om by uit te kom.

Sien sterre.

Eleta G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleta G

Netjiese en skoon verblyf. Waarde vir geld.

Baie netjiese en goeie verblyf. Alles wat benodig word is beskikbaar. Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik. Sal enige tyd Lemon Tree Gaste kamers aan ander aanbeveel. Ek sal net graag een aanbeveling wou doen: dat daar moontlik net 'n bedkassie tussen die 2 beddens geplaas word.

Lourens E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens E

Ek het lekker gebly!

Die kamer is eenvoudig en netjies, en als wat ek nodig gehad het!

Charle J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charle J

Ek was baie aangenaam verras oor die kwalitiet van die plek.

Ek het nie baie verwag vir die bedrag betaal nie en was verras om die netheid en gerief van die plek te beleef. Die ontvangs was ook baie aangenaam en gemoedelik. Ek sal beslis weer van hulle gebruik maak in die toekoms wanneer dit ookal nodig is.

Vandy L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vandy L

Excellent value for money.

Very cosy, well stocked with all the necessities. Secure parking is a big plus, as well as being close to a large shopping centre and the N1.

Ockie O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie O

Bakgat, skoon en netjies.

Lekker geslaap en niks om oor te kla nie, alles was reg en gerieflik sonder enige probleem.

Michael G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael G

Goeie akkommodasie wat aan alle verwagtinge voldoen.

Ek het die verblyf te Lemon Tree baie geniet. Dit was netjies en gerieflik en het aan al my verwagtinge voldoen. Baie dankie aan Jacobi en Dolf.

Curtis V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Curtis V

Waarde vir geld.

Heerlik gebly in Lemon Tree. Sal aanbeveel.

Betsie E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie E

Gerieflik.

Gerieflik, voldoen aan basiese vereistes. Skoon en netjies.

Abdulmajid H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abdulmajid H

Worthwhile stopover place well located and convenient.

Very convenient place and easily found with most of essential items for self-catering provided. Fridge is a bit noisy and a single plate stove would have been welcomed.

Hannes N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes N

Goeie waarde vir geld.

Goed ontvang, alles was net en skoon. Lekker stort met water wat warm. Bed was gemaklik met lekker matras. Rustig en naby genoeg aan sentrale gedeelte van die stad.

Philip M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip M

Value for money.

Nice and central, good value.

Johan J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johan J

Baie goed verwelkom. Baie netjies en skoon.

Baie goed verwelkom en baie gasvry gewees. Netjies en skoon eenheid. Kamer kort dalk net 'n gordyn. Die blinders maak nie mooi toe nie en jy kan van die straat dan insien. Vind net die veiligheid van mens se voertuig is nie baie goed nie. 'n Elektriese hekmotor sal goed wees. Jy moet uit jou kar klim om die hek oop te maak. Dis vir my baie onveilig. Hek waai ook toe as daar nie iemand is om die hek vas te hou nie. Ek moes 'n klippie gaan soek in straat om die hek oop te hou. Verder was dit net 'n oornagkamer vir my. Sal nie sommer vir langer oorbly nie. Vir die prys is dit reg.

Ilse M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse M

Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig.

Netjiese, skoon verblyf en gerieflik naby aan winkels geleë.

Jacques T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques T

Baie vriendelike diens en die blyplek was ook baie skoon.

Vriendelike diens, skoon blyplek - sal dit enige tyd aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scotsingel 1, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW5dN8nstXAaRFoko4nb8BEhUtKpLrjhR9zPiUtPplfuChWyN6v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 1 Scot Crescent Fleurdal 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.151263892939 26.191488552121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang