Lemon Tree Guest Rooms
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jacobi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 99
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Corne B - Aug 2024
Algehele gradering
Pe.
Corne B - Aug 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Lemon Tree Guest Rooms se terugvoer
Dankie, altyd lekker om positiewe terugvoer te kry.
Amanda M - Jul 2024
Algehele gradering
Great.
Leoni J - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik warm oorgeslaap! Goeie waarde vir geld sal beslis weer daar oorslaap!
Cecilia S - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker gebly met veilige parkering.
Riaan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Annelize E - Jan 2024
Algehele gradering
Highly recommended.
Lemon Tree Guest Rooms se terugvoer
Hi Annelize, it's always nice to receive good feedback from our guests.
Alida C - Jan 2024
Algehele gradering
Baie privaat en veilig.
Deon V - Aug 2024
Algehele gradering
Sak pas perfek vir oornag akkommodasie.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Erno K - Jan 2024
Algehele gradering
Adequate & comfortable.
Hennie D - Jan 2024
Algehele gradering
Good value for money, close by shops and restaurants, very accommodating hosts.
Johan V - Apr 2024
Algehele gradering
4 uit 5.
Johann L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies & gemaklik.
Fanie V - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en gemaklik, goeie waarde vir geld.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Corrie V - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het lekker geslaap, beddens het elektriese komberse gehad en 'n verwarmer in die kamer.
Mmaphuti Felicia L - Des 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Morne V - Nov 2023
Algehele gradering
Vreeslik lekker.
Leon D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie goed.
Monique S - Okt 2023
Algehele gradering
Perfect for short stays.
Hendrik S - Okt 2023
Algehele gradering
Hartlik ontvang deur die eienaar.
Sharon R - Sep 2023
Algehele gradering
Brilliant place to stay to break the journey.
Roy S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Annerine R - Mei 2023
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en veilige verblyf.
Sharien V - Apr 2023
Algehele gradering
Good stay good people with the right amount of privacy without any problem. The room was clean and crisp and would definitely recommend it to anyone passing by Bloemfontein.
Lemon Tree Guest Rooms se terugvoer
Hi Sharien, so nice to hear your positive response. Thank you. Hope to see you again.
Pieter D - Mrt 2023
Algehele gradering
Naby aan N1, netjies en gerieflik.
Riaan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Was 'n baie geseënde tyd gewees.
Andre C - Feb 2023
Algehele gradering
Die plekkie is skoon, netjies en snoesig. Dolf was baie vriendelik.
Lemon Tree Guest Rooms se terugvoer
Dki Andrè, altyd lekker om sulke goeie terugvoer te kry, groot waardering daarvoor.
Reinette N - Jan 2023
Algehele gradering
Lieflike eienaars en alles wat benodig was vir 'n rustige nag. Sien sterre.
Werner C - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Archie N - Jan 2023
Algehele gradering
A wonderful place to stay. Jacobi and Dolf are great hosts.
Yolanda C - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, veilig en diere vriendelik.
Herman D - Nov 2023
Algehele gradering
Gasvry!
Roy S - Jan 2023
Algehele gradering
A comfortable stay.
Fanie V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie baie vriendelike mense en goed toegeruste oornagplekkie.
Elmo P - Aug 2023
Algehele gradering
Beste diens en prys nog ooit ervaar.
Lemon Tree Guest Rooms se terugvoer
Baie dki Elmo, altyd lekker om sulke positiewe kommetaar te hoor. God Bless.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Stephan J - Jun 2023
Algehele gradering
Overnight on our way to Pretoria.
Archie N - Des 2022
Algehele gradering
Absolutely fantastic. I loved the guesthouse - cozy and immaculate.
Christelle W - Des 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik oornag. Het meer gevoel soos om by goeie vriende oor te bly as by 'n gastehuis.
Morne D - Des 2022
Algehele gradering
Perfect budget accommodation in a good location.
Brink K - Des 2022
Algehele gradering
Perfect overnight spot.
Elisma O - Nov 2022
Algehele gradering
Puik.
Annie K - Okt 2022
Algehele gradering
Gasvry en netjies.
Liz C - Sep 2022
Algehele gradering
Warm, vriendelike ontvangs.
Denis B - Aug 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Tinus V - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Izelle F - Aug 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies en die eienaars is super vriendelik en behulpsaam.
Cara C - Aug 2022
Algehele gradering
It was safe, clean and a welcome stay.
Albert V - Jul 2022
Algehele gradering
Genoegsame toebehore in kamer om te oornag.
Vosloo B - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, baie vriendelike ontvangs!
Lemon Tree Guest Rooms se terugvoer
Dankie, lekker om sulke positiewe terugvoer te kry.
J J V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker en regtig waarde vir geld.
Nina B - Feb 2022
Algehele gradering
Great accommodation.
Chris W - Feb 2022
Algehele gradering
A lovely stay in a lovely place.
Frikkie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies skoon en baie spasie.
Rosemary B - Jul 2022
Algehele gradering
Very comfortable accommodation and friendly hosts.
Roelof V - Jul 2022
Algehele gradering
Ongeag beurtkrag, steeds waarde vir geld.
Roelof V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Werner D - Jan 2022
Algehele gradering
Perfek.
Jaco S - Des 2022
Algehele gradering
Goed geprys.
Louisa D - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Danie N - Okt 2022
Algehele gradering
Is wel goeie waarde vir geld vir reisigers wat slegs een nag oorslaap.
Anne C - Des 2021
Algehele gradering
Dit was voldoende vir my oornag. Alles reg.
Tanya B - Okt 2021
Algehele gradering
Te kort, maar gerieflik en waarde vir geld.
Leonie B - Sep 2021
Algehele gradering
Great stopover, awesome that it's pet friendly.
Melani G - Jul 2021
Algehele gradering
Altyd 'n wenner.
Liza A - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Thelma O - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en skoon.
Darren P - Jul 2021
Algehele gradering
Perfect for an overnight or extended stay.
Lees meerJanet V - Feb 2021
Algehele gradering
Comfortable and clean, everything that you might need. Well equipped with the shops around the corner.
Ben R - Jan 2021
Algehele gradering
Soos altyd, baie vriendelike eienaars, lekker geslaap, dankie.
Thea O - Okt 2021
Algehele gradering
Klein eenheid, maar gerieflik.
Uwe K - Mrt 2021
Algehele gradering
Ideale slaap en ry.
Elsa S - Des 2021
Algehele gradering
Gawe eienaar en ontvangs, maar nie aan te beveel.
Lemon Tree Guest Rooms se terugvoer
Dankie vir jul kommertaar. Moet erken, dat na al die positiewe kommentaar deur vorige gaste, hierdie vir ons 'n hou op neus was. Ons sal altyd steef om waarde vir geld diens aan ons gaste te lewer.
Ben R - Nov 2020
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Lemon Tree Guest Rooms se terugvoer
Dki Ben. Baie lekker om sulke positiewe kommentaar te hoor. Kyk uit vir jou volgende kuier.
Eleta G - Okt 2020
Algehele gradering
Skoon, netjiese en gemaklike oornag verblyf.
Lemon Tree Guest Rooms se terugvoer
Dankie vir jou vorige aanbeveling. Dis die klein dingtjies wat groot verskille maak.
Janet V - Mrt 2020
Algehele gradering
Safe, secure and central to all you need. Your home away from home.
Etricia N - Jan 2020
Algehele gradering
Veilig, rustig en netjies.
Melani G - Aug 2020
Algehele gradering
Ongelooflike goeie waarde vir geld en baie vriendelike gasvrou.
Hettie B - Jan 2020
Algehele gradering
Friendly! Clean and comfortable.
Adriaan M - Nov 2020
Algehele gradering
Just what we needed!
Lerato P - Des 2020
Algehele gradering
Excellent.
Annali J - Des 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Ilse A - Jul 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het en maklik om by uit te kom.
Eleta G - Jun 2019
Algehele gradering
Netjiese en skoon verblyf. Waarde vir geld.
Lourens E - Mei 2019
Algehele gradering
Ek het lekker gebly!
Charle J - Feb 2019
Algehele gradering
Ek was baie aangenaam verras oor die kwalitiet van die plek.
Vandy L - Jan 2019
Algehele gradering
Excellent value for money.
Ockie O - Jul 2019
Algehele gradering
Bakgat, skoon en netjies.
Michael G - Jun 2019
Algehele gradering
Goeie akkommodasie wat aan alle verwagtinge voldoen.
Curtis V - Apr 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Betsie E - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Abdulmajid H - Okt 2019
Algehele gradering
Worthwhile stopover place well located and convenient.
Hannes N - Apr 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Philip M - Apr 2019
Algehele gradering
Value for money.
Johan J - Jun 2019
Algehele gradering
Baie goed verwelkom. Baie netjies en skoon.
Lees meerIlse M - Des 2018
Algehele gradering
Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig.
Jacques T - Nov 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en die blyplek was ook baie skoon.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scotsingel 1, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang