Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemon Tree Guest Rooms

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Hanri C
1 nag
5.0
Jan 2025

Vriendelike ontvangs en skoon akkommodasie. Skoon, rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus L
1 nag
5.0
Jan 2025

’n Baie aangename, netjiese, veilige verblyf. Ek sou beslis in die vervolg weer hier tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David M
1 nag
5.0
Jan 2025

Venue was easy to find and the place was quiet. The stay was good and there were no issues encountered.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakkie S
1 nag
5.0
Jan 2025

Rustig en stil. Dit is heerlik en stil hier, motor veilig onder dak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claasen M
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Lekker rustig en veilig. Oulike plek. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilana H
1 nag
4.2
Jan 2025

Neat and convenient. Neat, conveniently located, pet-friendly, and good water pressure. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Garth R
Kort verblyf
0.0
Jan 2025

Absolutely perfect. What an amazing place. Perfect for a stopover while I was sorting my daughter out at varsity. Very clean, all the amenities that you need and very friendly kind people. Absolutely loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Louis V
1 nag
5.0
Des 2024

Aan te beveel. Waarde vir geld en naby N1 en inkopiesentrum as jy iets wil gaan koop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad B
1 nag
5.0
Okt 2024

Waarde vir geld, skoon, netjies en veilig. Wow wow wow, dis nou wat ek noem waarde vir geld. Ons is vriendelik verwelkom deur die gasheer en gasvrou. Die plek is super netjies en skoon met al die nodige toerusting wat gesorg het vir 'n heerlike nagrus en my motor was veilig onder 'n skudunet en agter 'n geslote hek. Sal definitief weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne B
1 nag
5.0
Aug 2024

Pe. Baie lekker gebly. Baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jacobi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scotsingel 1, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW5dN8nstXAaRFoko4nb8BEhUtKpLrjhR9zPiUtPplfuChWyN6v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 1 Scot Crescent Fleurdal 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.151263892939 26.191488552121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang