Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemon Tree Guest Rooms

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scotsingel 1, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lemon Tree Guest Rooms is ‘n gastehuis in Bloemfontein. Dis naby skole, winkels en kitskosrestaurante in die Fleurdal-area.

Verblyf word gebied in 2 kamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens en ‘n en suite-badkamer. Elke kamer het ook ‘n kombuisie met opwarm-en-eetgeriewe, ‘n TV met ‘n OpenView-dekodeerder en gratis WiFi.

Die gastehuis bied braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Lemon Tree Guest Rooms is sowat 16 km vanaf Braam Fischer Internasionale Lughawe en 8 km vanaf die Vrystaat Universiteit, asook die stadion.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Corne B
5.0
Pe. Baie lekker gebly. Baie vriendelike mense.
Aug 2024
Corne B
5.0
Fantasties. Baie lekker gebly met alles wat ek nodig gehad het.
Aug 2024
Amanda M
5.0
Great. Great place to stay overnight.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Leoni J
5.0
Heerlik warm oorgeslaap! Goeie waarde vir geld sal beslis weer daar oorslaap! Baie goeie waarde vir geld! Het laat aankoms geakkommodeer!
Jul 2024
Cecilia S
5.0
Lekker gebly met veilige parkering. Was skoon en netjies, met veilige parkering. Naby winkelsentrums.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jacobi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Scotsingel 1, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Lemon Tree Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scotsingel 1, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW5dN8nstXAaRFoko4nb8BEhUtKpLrjhR9zPiUtPplfuChWyN6v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 1 Scot Crescent Fleurdal 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.151263892939 26.191488552121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang