Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemon Tree Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duiwerivier-pad 2, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Lemon Tree Holiday Home is 'n pragtige selfsorghuis in Hoekwil wat 6 minute vanaf Wildernis se strand en 3 minute vanaf Island Lake is.

Hierdie ruim huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, eet- en sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweed slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste in dié 2 slaapkamers deel die gastebadkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die vierde slaapkamer het 'n aparte ingang en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort, bad, toilet en 'n wasbak. Neem asb. kennis dat die vierde slaapkamer nie aan die hoofhuis gekoppel is nie en gaste buite die kamer stap om by die hoofhuis uit te kom.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is 'n yskas-vrieskas en wasmasjien in die opwaskamer. Die eetarea langsaan het sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Daar is 'n aparte studeerkamer en gratis WiFi.

Die onderdakstoep dien ook as 'n sonkamer. Die huis het 'n klein kaggel binne en 'n braaikamer. Gaste kan op die stoep ontspan en 'n oggendkoffie geniet. Die onderdakstoep spog met 'n uitsig oor die grasperk en daar is ook 'n bomabraai-area.

Gaste kan in die area voetslaan, watervalle sien, fietsry, valskermsweef, kanovaart en branderplankry.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Duiwerivier-pad 2, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duiwerivier-pad 2, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3df5005ef5fa5267c907ed9afe62c393de9a697d30fa3d5ca16d32499de19c473fc9c3f47bb01516e2e6bf69e905e8afc009?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 2 Duiwerivier Road Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.973407375426 22.619642424554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang