Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemon Tree Studio 991

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schapejacht-sirkel 991, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Lemon Tree Studio 991, geleë in die idilliese kusdorpie Langebaan, is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat perfek is vir 'n paartjie, solo-verkenners, vriende of 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige ontsnapping binne maklike bereik van die strand.

Hierdie lieflike woonstel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamerarea is ingerig met 2 driekwartbeddens en 'n enkelslaapbank en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 2 gaste. Die hele ateljee werk op 'n battery-omskakelaarstelsel en word dus nie deur beurtkrag beïnvloed nie.

Geniet die gerief van komplimentêre WiFi en geniet 'n heerlike al fresco-eetervaring op die patio, terwyl jy betower word deur die rustige omgewing. As jy avontuurlustig voel, is daar heelwat doendinge in die omgewing, soos 'n rolbalklub, visvang, fietsry, restaurante, snorkel, netbal en tennis, voëlkyk en bergfietsryroetes.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Lemon Tree Studio 991
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Schapejacht-sirkel 991, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lemon Tree Studio 991 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schapejacht-sirkel 991, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe2928303961b6d6135df8ff27a07e3373abbbfaddd48fccc7d48ff786db27bbcaf4f3623281291392d23799328ebd7281d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 3) 21 5 1 5 991 Schapejacht Circle Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.071255593195 18.048670162565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang