Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit 1 @ Lemontenara

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2024

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gameed W
1 nag
2.8
Mei 2024

Unfortunately, I did not stay there and sought other accommodations. Unfortunately, after checking in at Lemontenara, I found out that the gravel road leading to the accommodation was unsafe for motorcycles, which I travel with. The cattle grid crossing was extremely dangerous to cross by motorcycle as well. I was therefore forced to seek alternative accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Tania L
1 nag Gesin met klein kinders
1.8
Jan 2023

Swak, sal nie weer daar bly nie. Teleurgesteld met die twee eenhede. Huisie no 3 - mikrogolf binne-in geroes, gelyk of iets in vrieshokkie ontplof het en nie skoongemaak is nie. Braairooster was in 'n baie haglike toestand en braai (bakstene) is so skeef dit lyk of dit gaan omval en TV het nie gewerk nie. Badmatjies en handdoeke is in baie swak toestand. Huis no 4 - geen braairooster. Handdoeke ook dun. Sal glad nie in die swembad swem nie, dit was groen en vuil.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Leonard M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Good. Pleasant stay, would return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Lovely place to unwind. Peaceful farm environment. A nice breakaway from the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris E
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2022

Bekostigbare verblyf op 'n werkende plaas. Bly tussen appelboorde in oornaghuisies met basiese benodighede.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette C
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2022

Rustige plaas atmosfeer. Baie rustig. Swembad was ongelukkig groen en kon ons nie afkoel nie. Heerlik gebraai.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jo-ann D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Baie oulik. Plekkie was so netjies en oulik, net bietjie koud gekry, nie geweet ons moet ekstra komberse neem nie maar was lekker verder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darren W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Wonderlik, rustig. Wonderlike ervaring. Dit is baie baie rustig en ons het lekker gerus en lekker geswem! Hike was nice.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2021

Ons het net oorgeslaap vir die aand. Was rustig en sonder bekommernis. Ons het 'n rustige nag gehad sou graag langer wou kuier maar moes by die huis kom alles was skoon en netjies. Dan braairooster kort dalk bietjie aandag maar verder het ons elke oomblik geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 89

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Môreson Plaas, Lemontenara Accommodation, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3OGNkZDRjLWYxNzQtNDAzMS1iMzgwLTRkNmU2Zjg1NDI4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 88 5 1 5 Môreson Farm Lemontenara Accommodation 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.818946547708 23.895435333252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang