Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemonvine Knysna

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Lemonvine Knysna
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Avril D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril D
Gesin met tieners

Dit was 'n absolute plesier en baie ontspannend om by Lemonvine te bly.

Die ligging en panoramiese uitsig vanaf Lemonvine, oor die Swartvlei en rivier, is fenomenaal. Dit was 'n absolute plesier en baie ontspannend om by Lemonvine te bly. Die rustige en pragtige plek is 'n ideale wegbreek van die alledaagse gewoel. Lemonvine bied alles wat jy nodig het om jou verblyf aangenaam te maak. Die huis is letterlik met alles toegerus wat jy sou nodig kry vir 'n ontspannende wegbreek. Die gasvryheid en behulpsaamheid van die eienaar was absoluut wonderlik. Dit het ons verblyf soveel aangenaam en lekker gemaak. Doen so voort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann V

Regte plaas atmosfeer ons stappie was begroet met 2 poue en apies in bome. Kuiert.

Vir seker pragtige uitsig. Gasheer was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia S
Gesin met tieners

Uitsig die mooiste.

Het baie lekker gebly. Die vars eiers en al die ekstras was 'n bonus. Dankie vir jou moeite met die kinders om boot te gaan ry in die rivier. Die uitsig is die mooiste. Het die hele dag op die stoep gesit. Jy sal ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D
Gesin met klein kinders

Baie mooi uitsig, rustig en rus vir die siel!

Dit was een van ons lekkerste vakansies. So welkom ontvang deur die gasheer, hy het altyd seker gemaak ons het alles wat ons nodig het en meer, die vars brood, eiers en tamaties was heerlik. Pragtigste uitsig oor die meer en see. Die plek is baie mooi skoon en toegerus met alles wat mens nodig het. Dankie vir jou gasvryheid, julle sal ons vir seker weer sien. Groete die gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogekraal-weg, Plaas Hoogkraal 182, Erfdeel 24, Sedgefield, 6745, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32f221d200f6a812c560256476bc88f517575f76a4b01ee5bd2604bc318a83c564a4651f361d2eda8182238722aac85bb6bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Hoogekraal Rd Hoogekraal Farm 182 Portion 24 6745 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.980207904106 22.772881322159
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem