Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemonvine Knysna

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elaine D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie mooi uitsig, rustig en rus vir die siel! Dit was een van ons lekkerste vakansies. So welkom ontvang deur die gasheer, hy het altyd seker gemaak ons het alles wat ons nodig het en meer, die vars brood, eiers en tamaties was heerlik. Pragtigste uitsig oor die meer en see. Die plek is baie mooi skoon en toegerus met alles wat mens nodig het. Dankie vir jou gasvryheid, julle sal ons vir seker weer sien. Groete die gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Avril D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Dit was 'n absolute plesier en baie ontspannend om by Lemonvine te bly. Die ligging en panoramiese uitsig vanaf Lemonvine, oor die Swartvlei en rivier, is fenomenaal. Dit was 'n absolute plesier en baie ontspannend om by Lemonvine te bly. Die rustige en pragtige plek is 'n ideale wegbreek van die alledaagse gewoel. Lemonvine bied alles wat jy nodig het om jou verblyf aangenaam te maak. Die huis is letterlik met alles toegerus wat jy sou nodig kry vir 'n ontspannende wegbreek. Die gasvryheid en behulpsaamheid van die eienaar was absoluut wonderlik. Dit het ons verblyf soveel aangenaam en lekker gemaak. Doen so voort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Uitsig die mooiste. Het baie lekker gebly. Die vars eiers en al die ekstras was 'n bonus. Dankie vir jou moeite met die kinders om boot te gaan ry in die rivier. Die uitsig is die mooiste. Het die hele dag op die stoep gesit. Jy sal ons beslis weer sien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann V
1 nag
4.2
Jan 2024

Regte plaas atmosfeer ons stappie was begroet met 2 poue en apies in bome. Kuiert. Vir seker pragtige uitsig. Gasheer was vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogekraal-weg, Plaas Hoogkraal 182, Erfdeel 24, Sedgefield, 6745, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32f221d200f6a812c560256476bc88f517575f76a4b01ee5bd2604bc318a83c564a4651f361d2eda8182238722aac85bb6bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Hoogekraal Rd Hoogekraal Farm 182 Portion 24 6745 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.980207904106 22.772881322159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang