Lemonvine Knysna
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogekraal-weg, Plaas Hoogkraal 182, Erfdeel 24, Sedgefield, 6745, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lemonvine Knysna is 'n rustige houthuis in die Eden-distrik, sentraal geleë vanaf die bekende Tuinroete, en bied 'n skilderagtige verblyf.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed elk en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en het 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie en oond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na die sitarea en eetarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel.
Die eenheid lei na 'n dek met 'n pragtige uitsig oor die natuur en spog met stoepmeubels en 'n Weber-braai.
Dit is 'n plaas waar gaste diere, soos honde, hoenders, donkies en varke sal sien rondloop. Hierdie eiendom skuil tussen verskeie bergpasse, bergfietsryroetes, kajakvaart, visvang en valskermsweef en is ongeveer 15 minute van die strand af.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hendrik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hoogekraal-weg, Plaas Hoogkraal 182, Erfdeel 24, Sedgefield, 6745, Wes-Kaap
- Gaste dink Lemonvine Knysna het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogekraal-weg, Plaas Hoogkraal 182, Erfdeel 24, Sedgefield, 6745, Wes-Kaap