Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Len's B&B Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Fanny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 29 resensies vir Len's B&B Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Joanne C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne C

Fantasties.

Het lekker gebly. Kort net deure voor badkamers nie privaat as medewerkers saam bly.

David W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W

Amazing excellent.

The service is excellent. We ordered food beforehand and it was ready when we arrived.

Cindy L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy L

Netjies en skoon, atmosfeer is rustig.

Het verskriklik lekker gebly en die bestuurderes is uitstekend in haar werk.

Kate J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate J

A great option for those on a budget.

The host at the guest house was very responsive and ensured our stay was enjoyable. She went out of her way to make sure we had what we needed. The rooms were comfortable and everyone we met was friendly.

Alet V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alet V

A very pleasant stay (just the noise in the early morning was a disturbance).

The stay was very nice. There should just be a rule that guests should respect other guests when returning in the early morning. Some guests were quite noisy in the parking area.

Len's B&B Guest House se terugvoer

Thank you so much for this information, we are going to work on that.

Len's B&B Guest House
Henk B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B

Gemaklik. Privaat.

Baie privaat. Rustige atmosfeer.

Marelize S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize S

Skoon en netjies.

Baie goeie ligging en waarde vir geld.

Chimorne V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chimorne V

Ontvangs was vriendelik en behulpsaam, kamer skoon en netjies.

Ontvangs was vriendelik en behulpsaam, kamer skoon en netjies. Beddegoed van goeie gehalte. Die badkamer was pragtig met 'n verwarmer wat gehelp het in die koue weer.

Yusuf E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yusuf E

Well priced, comfy.

Decent, well priced accommodation close to N12 freeway.

Lebo S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebo S

Super.

Perfect, perfect, excellent.

Orlando D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Orlando D

I would not hesitate to return.

I had no issues with this guest house, will definitely use them again should the need arise.

Johannes J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes J

Mooi en skoon met gerieflike spasie in kamer.

Plek is mooi en skoon met gerieflike oornagplek, alles wat nodig is vir 'n lekker slapie met 'n lugversorger - wat 'n bonus is. Beurtkrag is 'n probleem, want daar was nie water van die boorgat nie.

Lee S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lee S

Semi tevrede.

Ongelukkig het die Jacuzzi nie gewerk nie. Daar is nie ontbyt beskikbaar gewees soos geadverteer nie.

Len's B&B Guest House se terugvoer

Hi Lee,
We apologize for that; we promise next time it will work. We are improving on that.

Len's B&B Guest House
Willie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Very nice and cozy.

I was surprised about the friendliness of the staff and the rooms was very neat and clean. We enjoyed are stay and will recommend it to any one any time.

Gezina V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gezina V

Vriendelik, behulpsaam.

Ons het regtig wonderlike diens ontvang, die eienaars was vriendelik, behulpsaam, uit hul pad gegaan om dit aangenaam te maak.

Mrs S J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mrs S J

It was very relaxing.

We booked the superior suite and had an awesome time, loved the spa bath was so relaxing. Only 1 thing was brought to our attention: check-in time is not at 12 but at 2. Please change this on your website and if there's loadshedding then there's no water as they have borehole water.

Alan R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan R

Good value for money stopover.

A nice stay spoilt by a few small things; not enough remotes for the gate for the number of rooms, a guest's slops were still in the cupboard, no shower door so floor always got wet and a broken toilet seat.

Henry G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry G

Netjies en gemaklik.

Wifi was onbeskikbaar en TV het net 1 kanaal.

Len's B&B Guest House se terugvoer

Good day, Henry we are going to sort out the TV problem and for the Wi-Fi, sometimes the coverage is poor. Will sort out this too.

Len's B&B Guest House
Ryan G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan G

Everything was perfect, thank you.

A pleasant guest house - no issues.

Marlene P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene P

Die gastehuis is naby North Rand Road, sowel as Atlasweg geleë.

Dit was baie raserig, veral Sondagoggend en reeds voor 5uur. Wat my baie gepla het, was die gebrek aan beskikbare kragproppe. Om my selfoon te laai, moes ek of die yskas, of die TV vir 'n paar uur op 'n slag uitprop. Daar was 'n bedlampie, maar nie 'n kragprop nie. Die lae vensters van die kamer het ook nie diefwering nie en ek het nie veilig genoeg gevoel om die vensters oop te maak nie, maar die kamer was skoon en gemaklik.

Len's B&B Guest House se terugvoer

Thank you Marlene,we are going to get some plugs in that room you stayed...
Next time your home will be complete...

Len's B&B Guest House
Donene D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donene D

Friendly service, clean rooms, rest.

Liz was so helpful, the rooms were neat, clean and spacious. The beds were Cloud Nine and very comfortable. Air-conditioning in our unit. We will definitely be going back.

Maria V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V

Fantasies!

Vriendelike en professionele ontvangs. Baie behulpsaam!

Len's B&B Guest House se terugvoer

Thank you and you're always welcome.

Len's B&B Guest House
Michael B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B

Nice, friendly.

Wonderlike, skoon plek. Staff baie behulpsaam en vriendelik.

Amanda S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Blyplek was skoon en netjies.

Netjiese gastehuis en veiligheid is baie goed. Alhoewel ontbyt geadverteer word is ons nooit daaroor ingelig nie.

Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Trevor S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Trevor S

Good service.

Good service. TV had only one channel at a time which had to be changed downstairs at receptions. No dustbin in room. Fridge only put in after first night.

Linda V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Linda V

Was OK, net ongemaklik om te stort met die gat in die dak.

Hulle moet net die gat in dak herstel waar mens stort.

Val M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Val M

Ek het drie nagte oorgeslaap en was gerieflik en gemaklik in my kamer.

Baie oulike plek. Die kamer is standaard en gerieflik. Die Jacuzzi en sauna is nie in werkende toestand nie, alhoewel dit geadverteer word as een van die geriewe om te gebruik.

Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nagelstraat 12, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl4Zilol8fK7ZFIna58EMLFJobtLeMqvtAW1U6UuOVpRo2KyzSV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 12 Nagel Street Lakefield 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.1833359 28.2825482
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang