Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leo Skye 197 @ Westwood Skye

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gracelaan 12, Westville, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 900 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Leo Skye 197 @ Westwood Skye is 'n selfsorghuis tussen andere eenhede in Westwood Lodge in Durban, 'n area wat vir die strande, skilderagtige roetes, restaurante en besienswaardighede, soos uShaka Marine World, Durban Botaniese Tuine en die Umgeni River Bird Park, bekend is. Dit is ideaal vir gesinswegbreke, sake-geleenthede en lang- en korttermynverblyf.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en die derde, vierde en vyfde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het storte, wasbakke en toilette. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n eetarea en 'n sitarea waar daar gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv is. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis het sy eie ingang en 'n privaat braai-area. Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek met 24-uur-sekuriteit, 'n gemeenskaplike swembad en 'n klubhuis in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Gracelaan 12, Westville, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Durban KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gracelaan 12, Westville, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA093362f2c7c88f0b030d6bd05ec121a87bd42fe8c69225d0aa1ac7fb75bbb45424cf2a84fe2dbbd5aaa8095a5fff071d28c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 10) 12 Grace Avenue Westville 3630 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.823673888039 30.963301532541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang