Leopard Corner Lodge
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omgeskakel kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is lugversorging en 'n TV met DStv in die kamer. Dit het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n onderdak-houtdekbalkon en 'n privaat ingang. Die badkamer het 'n rolstoelvriendelike stort en die nodige handrelings. Die stortkop is op 'n buigbare pyp en kan laer gestel word om apart te gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Partytjies en harde musiek is verbode.
Stilte moet tussen 22:00 en 07:00 gehandhaaf word.
Die nuwe sonkragstelsel sal in geval van beurtkrag tussen 22:00 en 07:00 werk. Die lodge is ook met 'n 54 KVA-dieselkragopwekker en 'n boorgat toegerus.
Wees bewus van ander gaste en respekteer hul privaatheid te alle tye.
Slegs gaste van die lodge word op die perseel toegelaat.
Reg van toegang word voorbehou.
Gaste moet strandhanddoeke, strandsambrele en insekweerder saambring wanneer hulle die lodge besoek.
Die lodge se badkamerhanddoeke mag nie by die swembadarea gebruik word of na die strand geneem word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 4 gaste, maar 'n maksimum van 3 volwassenes en het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Daar is 'n en suite-spa-badkamer met 'n bad en 'n stort, lugversorging, 'n TV en DStv. Daar is ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n onderdakstoep en 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Partytjies en harde musiek is verbode.
Stilte moet tussen 22:00 en 07:00 gehandhaaf word.
Die nuwe sonkragstelsel sal in geval van beurtkrag tussen 22:00 en 07:00 werk. Die lodge is ook met 'n 54 KVA-dieselkragopwekker en 'n boorgat toegerus.
Wees bewus van ander gaste en respekteer hul privaatheid te alle tye.
Slegs gaste van die lodge word op die perseel toegelaat.
Reg van toegang word voorbehou.
Gaste moet strandhanddoeke, strandsambrele en insekweerder saambring wanneer hulle die lodge besoek.
Die lodge se badkamerhanddoeke mag nie by die swembadarea gebruik word of na die strand geneem word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 4 gaste, maar 'n maksimum van 3 volwassenes en het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omgeskakel kan word, asook 'n dubbelslaapbank. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad en 'n stort, lugversorging, 'n TV en DStv. Daar is ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n onderdak-houtdekpatio en 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Partytjies en harde musiek is verbode.
Stilte moet tussen 22:00 en 07:00 gehandhaaf word.
Die nuwe sonkragstelsel sal in geval van beurtkrag tussen 22:00 en 07:00 werk. Die lodge is ook met 'n 54 KVA-dieselkragopwekker en 'n boorgat toegerus.
Wees bewus van ander gaste en respekteer hul privaatheid te alle tye.
Slegs gaste van die lodge word op die perseel toegelaat.
Reg van toegang word voorbehou.
Gaste moet strandhanddoeke, strandsambrele en insekweerder saambring wanneer hulle die lodge besoek.
Die lodge se badkamerhanddoeke mag nie by die swembadarea gebruik word of na die strand geneem word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad en 'n stort, lugversorging, 'n TV en DStv. Daar is ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n onderdakstoep en 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Partytjies en harde musiek is verbode.
Stilte moet tussen 22:00 en 07:00 gehandhaaf word.
Die nuwe sonkragstelsel sal in geval van beurtkrag tussen 22:00 en 07:00 werk. Die lodge is ook met 'n 54 KVA-dieselkragopwekker en 'n boorgat toegerus.
Wees bewus van ander gaste en respekteer hul privaatheid te alle tye.
Slegs gaste van die lodge word op die perseel toegelaat.
Reg van toegang word voorbehou.
Gaste moet strandhanddoeke, strandsambrele en insekweerder saambring wanneer hulle die lodge besoek.
Die lodge se badkamerhanddoeke mag nie by die swembadarea gebruik word of na die strand geneem word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Blesbok het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word word versoek en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met eksklusiewe DStv-pakket en WiFi. Die kamer het 'n privaat onderdakstoep met 'n tuin-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Partytjies en harde musiek is verbode.
Stilte moet tussen 22:00 en 07:00 gehandhaaf word.
Die nuwe sonkragstelsel sal in geval van beurtkrag tussen 22:00 en 07:00 werk. Die lodge is ook met 'n 54 KVA-dieselkragopwekker en 'n boorgat toegerus.
Wees bewus van ander gaste en respekteer hul privaatheid te alle tye.
Slegs gaste van die lodge word op die perseel toegelaat.
Reg van toegang word voorbehou.
Gaste moet strandhanddoeke, strandsambrele en insekweerder saambring wanneer hulle die lodge besoek.
Die lodge se badkamerhanddoeke mag nie by die swembadarea gebruik word of na die strand geneem word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is lugversorging en 'n TV met DStv in die kamer. Dit het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n onderdak-houtdekbalkon en 'n privaat ingang. Die badkamer het 'n rolstoelvriendelike stort en die nodige handrelings. Die stortkop is op 'n buigbare pyp en kan laer gestel word om apart te gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Partytjies en harde musiek is verbode.
Stilte moet tussen 22:00 en 07:00 gehandhaaf word.
Die nuwe sonkragstelsel sal in geval van beurtkrag tussen 22:00 en 07:00 werk. Die lodge is ook met 'n 54 KVA-dieselkragopwekker en 'n boorgat toegerus.
Wees bewus van ander gaste en respekteer hul privaatheid te alle tye.
Slegs gaste van die lodge word op die perseel toegelaat.
Reg van toegang word voorbehou.
Gaste moet strandhanddoeke, strandsambrele en insekweerder saambring wanneer hulle die lodge besoek.
Die lodge se badkamerhanddoeke mag nie by die swembadarea gebruik word of na die strand geneem word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is lugversorging, 'n TV met DStv, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n onderdak-houtdekbalkon en 'n pirvaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Partytjies en harde musiek is verbode.
Stilte moet tussen 22:00 en 07:00 gehandhaaf word.
Die nuwe sonkragstelsel sal in geval van beurtkrag tussen 22:00 en 07:00 werk. Die lodge is ook met 'n 54 KVA-dieselkragopwekker en 'n boorgat toegerus.
Wees bewus van ander gaste en respekteer hul privaatheid te alle tye.
Slegs gaste van die lodge word op die perseel toegelaat.
Reg van toegang word voorbehou.
Gaste moet strandhanddoeke, strandsambrele en insekweerder saambring wanneer hulle die lodge besoek.
Die lodge se badkamerhanddoeke mag nie by die swembadarea gebruik word of na die strand geneem word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 6 gaste maar 'n maksimum van 4 volwassenes en het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank en 'n enkelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is lugversorging en 'n TV met DStv in die kamer. Dit het WiFi, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n onderdak-houtdekbalkon en 'n privaat ingang. Die badkamer het die nodige handrelings en die kamer is rolstoelvriendelik. Die stortkop is op 'n buigbare pyp en kan laer gestel word om apart te gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Partytjies en harde musiek is verbode.
Stilte moet tussen 22:00 en 07:00 gehandhaaf word.
Die nuwe sonkragstelsel sal in geval van beurtkrag tussen 22:00 en 07:00 werk. Die lodge is ook met 'n 54 KVA-dieselkragopwekker en 'n boorgat toegerus.
Wees bewus van ander gaste en respekteer hul privaatheid te alle tye.
Slegs gaste van die lodge word op die perseel toegelaat.
Reg van toegang word voorbehou.
Gaste moet strandhanddoeke, strandsambrele en insekweerder saambring wanneer hulle die lodge besoek.
Die lodge se badkamerhanddoeke mag nie by die swembadarea gebruik word of na die strand geneem word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Koedoe is het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 'n stapelbed in die sitarea. 'n Derde volwassene kan op die onderkant van die stapelbed slaap of 2 kinders onder die ouderdom van 12 kan die stapelbed deel. Die badkamer het 'n rolstoelvriendelike stort met die nodige handrelings om hierdie kamer 100% rolstoelvriendelik te maak. Die stortkop is op 'n buigsame pyp en kan apart gebruik word. Die kamer het sy eie privaat omheinde onderdakhoutdek me 'n sitarea sonder 'n uitsig. Hierdie kamer beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Partytjies en harde musiek is verbode.
Stilte moet tussen 22:00 en 07:00 gehandhaaf word.
Die nuwe sonkragstelsel sal in geval van beurtkrag tussen 22:00 en 07:00 werk. Die lodge is ook met 'n 54 KVA-dieselkragopwekker en 'n boorgat toegerus.
Wees bewus van ander gaste en respekteer hul privaatheid te alle tye.
Slegs gaste van die lodge word op die perseel toegelaat.
Reg van toegang word voorbehou.
Gaste moet strandhanddoeke, strandsambrele en insekweerder saambring wanneer hulle die lodge besoek.
Die lodge se badkamerhanddoeke mag nie by die swembadarea gebruik word of na die strand geneem word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiper 32, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang