Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard Lily

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Tersia K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Oulike en vriendelike gasvrou. Dankbaar vir 'n pragtige blyplekkie. Ons het vir ons dogter wat by NWU studeer gaan kuier. Wonderlike, warm ontvangs gekry by Leopard Lily Gastehuis. Pragtige kamer met heerlike kuierplek op die balkon. Alles wat jy kan nodig kry is in die kombuis. WiFi het steeds gewerk al was daar beurtkrag. Voorsiening is gemaak vir ligte gedurende beurtkrag. Veilige onderdak parkering. Perfekte ligging vir ouers wat in Potchefstroom wil gaan kuier. Slegs 2 min se ry van die NWU koshuise en hoofhek. Ons sal beslis elke keer by Leopard Lily gaan bly as ons in Potchefstroom is. Dankie aan die gasvrou vir haar vriendelikheid en ekstra moeite. Sy het elke dag seker gemaak dat ons gemaklik is. Sy het 'n warm persoonlikheid wat mens sommer net ekstra tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abednego B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

I had a nice stay. The facilities were lekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shoana
Leopard Lily
Thank you Abednego. Appreciate it.

Santie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Veilig, skoon en netjies. Naby aan NWU, die gasvrou was vriendelik en behulpsaam, verblyf is net soos die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2022

Ons het slegs die nag in die gastehuis oornag. Skoon, ruim kamer met lugrëeling. Goeie waarde vir geld. Kunstig gemeubileer. Die filterkoffie met 'n dompelpot en sjokolade in ons kamer was 'n groot bederf. Ons voorstel is dat meer grasie toegelaat word rondom die inkloktyd. Nie altyd moontlik vir mense wat ver reis om tussen 14:00- 17:00 te arriveer nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Shoana
Leopard Lily
Baie dankie vir review. Waardeer. Baie. Grasie word gegee wanneer mense 'n reëling maak met gasvrou vir watter rede ook al. Nie 'n probleem. Verruklike dag.

Stephanie V
1 nag
5.0
Nov 2020

Sien sterre. Lekker rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shoana
Leopard Lily
Baie dankie. Waardeer.

Ria W
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2018

Uitstekende verblyf. Verblyf is pragtig, die aandag wat Sho aan detail gee is ongelooflik. Daar was alles wat ons nodig gehad het (sambreel, voorskoot, naaldwerk stelletjie, ens). Ek het die heerlike moerkoffie wat Sho vir my opgestuur het baie waardeer. Ons het 'n heerlike kuieraand op die stoep gehad met gemaklike sitplek en kerse. Ek en my kleindogter het daar gebly en daardie kuieraand sal een van my goeie herinneringe wees. Ek kan beslis Leopard Lilly aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shoana
Leopard Lily
Baie dankie bly jul het dit geniet.

Andre T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

It was absolutely fantastic. We were received with a warm and friendly welcome. The venue and room are beautifully decorated and makes you feel right at home. The calm and serene setting allows you to truly relax. The BBQ and pool area is well maintained. Truly a great host. We will be visiting soon again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shoana
Leopard Lily
'n Hartlike dank, ons waardeer dit baie.

Andrie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2018

Baie rustige area. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Shoana
Leopard Lily
Thank you very much, we appreciate it. Owner

Adele B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2018

Lieflike gastehuis. Baie gerieflik. Lieflike ligging, vreedsaam. Pragtige kamer en tuine. Sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Shoana
Leopard Lily
Appreciates your kind review. Thanks for choosing us. Sho Leopard lily

Monika R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2017

Lieflike kamers met pragtige dekor en fyn detail. Leopard Lily is ons eerste keuse wanneer ons in Potch tuisgaan. Sentraal geleë in veilige omgewing naby alles. Pragtige kamers, met alles wat jy dalk vergeet het, inspirerende dekor en die vriendelikste ontvangs wat jy kan kry. Sal oor en oor teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shoana
Leopard Lily
Wat 'n verrassing Monika. ons waardeer die wonderlike resensie opreg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shoana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rissik-straat 117, Kannonierspark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhjqEIUSnc9VUz26PUOw7peRFAYWV7QWAlBlr5C5Mm9vUwYGYyz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 117 Rissik Street Kannonierspark 2531 Noordwes 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -26.695505120686 27.080242037773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang