Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 81 resensies vir Leopard Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Natasja N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja N

Stunning place, would definitely recommend.

It was awesome! Such gorgeous views. Staff super helpful. Food delicious! Be warned there is wildlife in the rooms (i.e. squirrels), but we didn't mind them at all. The bushbabies were a plus. Just loved them.

Michelle V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Peaceful.

We had a great time at Leopard Lodge!

Zenobie K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobie K

Fantastic! We loved how special we felt.

We loved the privacy and view. The food and service were amazing. A special shout out to the staff members.

Valda S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valda S

Fantastiese plek.

Baie lekker. Alles was skoon en netjies. Vriendelike personeel, lekker kos. Het 2 spesiale versoeke gehad en hulle het "above and beyond" gegaan.

Micaela A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micaela A

Would definitely recommend.

We were a group of 13 and stayed at Khaya House. We really enjoyed our stay and would definitely recommend the place.

Rachelle K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle K

Skoon, veilig, rustig en netjies.

Rustige en skoon venue. Ontbyt was van top gehalte. Kamer was skoon en die bed gemaklik.

Angeliqe K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angeliqe K

Romanties en rustig

Dit is 'n baie mooi plek het Baie lekker gebly, die uitsig is amazing, die kos is fantasies en die diens is besonders.

Esme V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V

Uitstekend.

Ons het lekker gebly. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Kos was uitstekend.

Nomvula K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomvula K

Best.

The best. Everyone welcomed us warmly.

Nichole S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nichole S

Great escape from the city! Enjoyed every minute.

Fabulous stay, we enjoyed every minute! Such a beautiful place so close to JHB. Perfect for a weekend getaway!

Adrian N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian N

Absolutely amazing.

From the minute we walked in till the minute we departed, everything was amazing. From the receptionist to the waiters and kitchen staff. We highly recommend Leopard Lodge to all who want a break away. Felt like home away from home. The food served was absolutely out of this world. We had the beef carpaccio and the pap and wors kebabs along with our mains, which were oxtail. Thank you Leopard Lodge and staff. You will definitely see us soon again.

Juan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan D

Goed.

Ons het lekker gebly, die uitsig was beeldskoon.

Johann S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Bed is verskriklik ongemaklik.

Alles was perfek. Al wat ek regtig sal voorstel, is dat julle beddens verskriklik ongemaklik is en dit is nie koninggrootte soos geadverteer op die webblad nie. Verander dit en ons sal baie gereeld weer inboek.

Leopard Lodge se terugvoer

Beste Johann

Baie dankie vir jou resensie op LekkeSlaap. Dit is altyd lekker om goeie terugvoering te ontvang.

Ek is jammer jy het ongemaklike nagrus gehad. Ons sal verseker daaraan werk om dit te verbeter. Kan ek net vra waar het jy gesien van die koningsgrootte wat geadverteer is?

Vriendelike groete

Leopard Lodge

Leopard Lodge
Juanita M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita M

Peaceful with an awesome view.

Peaceful, friendly staff and awesome view.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Daleen M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen M

Ongelooflik lekker en mooi.

Ons het heerlik ontspan en gerus in 'n mooi en rustige omgewing.

Klara-lia V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klara-lia V

Pragtige uitsig en mooi, netjiese verblyf by Motswedi.

Ons het in Motswedi huisie gebly en sal vir seker weer soontoe gaan! Dit is mooi en netjies, die braaiplek buite is puik en kyk uit op veld en berge. Ontbyt ingesluit, en dit was die mooiste en lekkerste ontbyt en vriendelike diens. Enigste ding wat dalk kan verbeter is die stort se waterdruk, die stroom is maar baie fyn en flou. Andersins, prima!

Freddie E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie E

Bokke vs Ierland outing.

Ja, ons het baie lekker gebly. Kamer was netjies en skoon en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt opsies is goed met heerlike porsies.

Stina B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stina B

Lieflike omgewing, heerlike kos.

Lekker gebly, maar Leopard Lodge kort 'n bietjie opknapping.

Tracey D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey D

We'll be back!

Our stay was lovely. The staff were friendly, and the jacuzzi was ready for us when we arrived. Rooms were attended to each morning with clean towels every day.

Mauritz S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mauritz S

Great food and fantastic view.

There was no fridge for keeping water cold. No WiFi in the room. At that price I would expect solar backup for the load shedding.

Chantal D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal D

Very nice place to stay. Thank you.

Staff were very friendly, our room was neat, and the breakfast was great!

Kevin F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kevin F

Peaceful, great food, close to Randburg.

We were very happy with the accommodation at Leopard Lodge. The service, staff, and food were great. What I liked is that it is close to Randburg, and we will definitely be booking again in the near future.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Tanya B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya B

Mooi lodge maar bietjie onrustig oor veiligheid in die huis.

Die verblyf was skoon en netjies. Ons probleem was die veiligheid, omdat daar geen diefwering was nie en die huis ver van die lodge self was, maar naby die pad. Die badkamerlig het heeltyd aan en af gegaan, en die prop in die kamer het nie gewerk nie. Dus kon ons nie die verwarmer gebruik nie en het bitterlik koud gekry. Verder was ons gelukkig. Die plek was skoon, die natuur mooi, en die lodge waar jy ontbyt eet se kos was heerlik.

Elizabeth D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elizabeth D

Nie heeltemal wat ek verwag het nie.

Die verblyf was lekker gewees, maar vir die prys wat mens betaal, sal ek nie aanbeveel om hier te kom slaap nie. Die huis waar ons was het eekhoorns gehad wat heeltyd rondbeweeg en vreeslik mors binne die huis. Terwyl jy slaap, val daar takkies op jou en ook (ongelukkig) hulle uitskeidings. Jy kan ook nie kos daar hou nie, want hulle haal dit uit die pakkies/boksies uit. Die jacuzzi was nie skoongemaak of vol toe ons aangekom het nie. Hulle het ook nie die kamers skoongemaak die Saterdag nie. Die mense is wel vreeslik vriendelik, en ons het baie lekker met hulle gesels. Ek het versoek dat hulle vir ons 'anniversary' snacks en drankies regsit in die kamer, wat hulle nie gedoen het nie.

Gregory H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gregory H

Great.

Enjoyed our stay. Room was clean, just no dustbin in room to put rubbish in, no wine glasses, and the shower head was leaking badly. But otherwise had a great time.

Kim D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Kim D

Bad customer service kills any potential.

The views and food were amazing. Lost points because I could not get hold of anyone on the numbers provided one day before my arrival and no one bothered to call me back. I did not get my requested picnic basket, which made my visit sour. I also requested a blanket in the room during the night as there are no blankets in the rooms, and was told that no one was around to assist me. No WiFi, no TV. All of these are disappointing because the place really is a beautiful place and I would want other people to visit.

Simon D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon D

Baie goeie en briljante diens, en dit was beeldskoon.

Baie vriendelike personeel en die diens was werklik topklas.

Alfred M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred M

Great experience.

I will love to come back to the place.

Jaco K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K

Uitstekend. Asemrowend. Romanties. Lekker.

Die uitsig vanaf die kamers is puik. Breek weg van die gejaag van die lewe en gee jouself rustyd. Bederf jouself en spandeer 'n naweek daar.

Tshebela M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshebela M

A very quiet, cool and clean place. The food is delicious.

A very refreshing place, quiet, private and romantic place.

Herman K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K

Amazing experience.

The views are amazing, the service is excellent and the environment is quiet. Had a good rest. Will definitely return.

Andre D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Nice venue, good food and friendly staff.

The devil is in the details. Our unit had a jacuzzi but when running with the bubbles it tripped the power. A small fridge in the room would be nice. Everything else was great.

Michelle D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle D

Fantasies, mooi en rustig.

Ons sal beslis weer gaan kuier, diens was baie goed en die staff was vriendelik, dis 'n vreeslike mooi en rustige plek. Ons het dit baie geniet!

Garth S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Garth S

Wonderful view.

Would like to come back to do the day hike.

Fanie C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie C

Alles was goed gereël.

Dit was aangenaam - hoewel die houteenheid waarin ons gebly het baie naby aan die ander eenheid was wat nogal sturend was omdat die ander gaste luidrugtig was en ons hulle radio wat gespeel het, kon hoor. Ons het die na-ure nommer gebel, maar geen antwoord gekry nie. Die gaste het gelukkig om 11 uur tot ruste gekom.

Belinda C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda C

Dit was stil en rustige atmosfeer.

Die borrelbad was een vir die boeke. Die netheid het my opgeval, baie netjies en skoon.

Shandi D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shandi D

Die view en kamer is stunning!

Daar kan klein dingetjies verbeter, maar dit was nogsteeds 'n goeie experience. Die muskietnet oor die bed het klomp gate in, so dit moet net vervang word. Die Jacuzzi kan net hitte verskaf wanneer die borrels aan is. Daar is geen stelling om die hitte aan te sit en die borrels af te sit nie (die knoppies werk nie meer 100% nie). Die ontbyt was lekker. Alhoewel, die krag het afgegaan net voor ons bestel het. Ek het die normale ontbyt met toast en 'n aartappelgereg bestel. Ek het wel my ontbyt ontvang sonder toast en die aartappelgereg. Ek moes die waiter vra wat is die rede vir dit en hy het gesê met die krag af kan hulle dit nie vir my maak nie. Dit is so effe van 'n teleurstelling. Ek glo hulle moet vooraf die gaste waarsku oor wat nie gemaak kan word in die kombuis wanneer die krag af is nie. Verder was ek meer as tevrede met die hele experience. Die kamer se view is stunning! Die privaatheid van die eenheid is great! Ons kon 'n late check out hê, wat net bygedra het tot die wonderlike besoek. Die eenheid was baie skoon en die grootte was net perfek vir die wegbreek!

Marissa B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marissa B

Atmosfeer is stil en rustig, lekker gebly.

Ligging is hoog teen berg met 'n mooi uitsig oor die dam. Nie veel om te doen nie, vir 'n nag oorslaap is dit voldoende. WiFi is net in restaurant beskikbaar.

Jaco D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D

Baie lekker gewees.

Akkommodasie is baie goed, aandete is nogal duur vir die hoeveelheid kos wat jy kry, maar was baie smaaklik.

Annika D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Annika D

Pleasant, but the unit and amenities did not meet expectations.

While the stay was pleasant, the unit did not meet the expectations set by the high nightly rate. Security was a concern.

Leopard Lodge se terugvoer

Dear Annika, we appreciate your feedback. Ensuring our guests' safety is our top priority, and we take security seriously. We have security measures in place, including on-site guards, panic buttons, and coordination with armed response teams in the area. We apologise for any concerns and thank you for bringing this to our attention.

Leopard Lodge
Sanet S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S

Very nice.

It's a nice view and a lovely place.

Adele V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Relaxing.

We had overseas visitors for business from Spain. They absolutely loved it and could not say thank you enough. They wanted to take pictures and say this is how you do business in Africa. They really appreciated the beauty. Thank you. My husband and I would definitely be back for a relaxing weekend without kids.

Leopard Lodge se terugvoer

Thank you for your feedback. We are so happy to hear that you have enjoyed your stay at Leopard Lodge. We do hope to welcome you back at Leopard Lodge in the near future.

Leopard Lodge
Tracy K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy K

Loved every moment.

Customer service was phenomenal - the team really goes above and beyond for their guests. The room was lovely and kept neat and clean. Loved the time there and will definitely return.

Leopard Lodge se terugvoer

Thank you for your feedback. We are so happy to hear that you have enjoyed your stay at Leopard Lodge. We do hope to welcome you back at Leopard Lodge in the near future.

Leopard Lodge
Tasmyn C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasmyn C

Our stay was relaxing with great views. The service was great as well. We really enjoyed our stay.

Our stay was relaxing with great views. The service was great as well. We really enjoyed our stay. It was just what we needed for a quick getaway from the city.

Leopard Lodge se terugvoer

Thank you for your feedback. We are so happy to hear that you have enjoyed your stay at Leopard Lodge. We do hope to welcome you back at Leopard Lodge in the near future.

Leopard Lodge
Ansie N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie N

Van die hek tot by die kamer en alles tussen in was lieflik. Personeel is so vriendelik en behulpsaam. Lieflike rustige omgewing. Baie dankie aan almal.

Die twee wagte by die hek - beide het groot glimlag en so vriendelik. Ontvangs deur Leon - wat 'n oulike mens. Colin het lekker bederf met G&T en kamerdiens. Die ingeslote ontbyt was elke oggend 'n wenner. 11 uit 10 vir almal by Leopard Lodge.

Daniel K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel K

Besonderse lekker, die atmosfeer daar is net iets anders.

Sjoe waar begin mens. Alles was perfek van die intree slag af. Puik diens, kamer was baie mooi skoon met ons aankoms en die werkers is vriendelik. Kamer het 'n paniekknoppie en daar is wagte wat met honde om seker te maak dis veilig. Kos was hemels, laastens dankie vir die webblad ook, julle is wonderlik.

Leopard Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is so bly julle het julle tyd by Leopard Lodge geniet. Ons hoop om julle vinnig weer te sien.
Vriendlike groete
Leopard Lodge Span

Leopard Lodge
Magna V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magna V

Baie goeie diens en pragtige uitsig.

Die personeel by Leopard Lodge is baie vriendelik en lewer uitstaande diens. Die ligging is fantasties en die uitsig asemrowend. Aandete en ontbyt was heerlik, baie goeie variasie op die spyskaart en sal beslis aanbeveel. Verblyf was netjies en skoon. Pragtige tuine en netjiese perseel.

Leopard Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie Magna.

Ons waardeer regtig dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel. Ons werk hard om aan verwagtinge, soos joune, te voldoen. Ons sien uit daarna om julle weer in toekoms te verwelkom.


Leopard Lodge
Cindy P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy P

Perfekte wegbreek vir 'n gesin.

Ons het so lekker gebly by Leopard Lodge. Hulle het ons versoek om vroeër in te klok goedgekeur en al die personeel was baie vriendelik. Ons eenheid, Motswedi is perfek vir 'n grain met kinders. Groot grasperk, weg van ander gaste, pragtige uitsig en skoon. My enigste aanbeveling sal wees dat die loft se relings bietjie toe gemaak moet word. All in all 'n wonderlike ervaring! Ons sal beslis weer kom kuier.

Leopard Lodge se terugvoer

Goeiedag, baie dankie vir julle resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is bly julle het Motswedi geniet en sien uit om julle weer hier te he. Leopard Lodge

Leopard Lodge
Chris-mari V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris-mari V

Die uitsig was baie mooi en dis so rustig daar.

Ek en my man het die uitsig en rustigheid baie geniet. Die ontbyt was ook baie lekker.

Leopard Lodge se terugvoer

Baie dankie vir U terugvoer. Ons is so bly om te hoor julle het julle tyd by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer by ons te sien.

Leopard Lodge
Ronel S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel S

Was fantasties.

Sal weer daar gaan bly, die uitsig is baie mooi.

Leopard Lodge se terugvoer

Goeie dag Ronel,

Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons hoop julle kom kuier gou weer.

Leopard Lodge
Tyron C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tyron C

Breakaway with a true bushveld feel and nice view.

Breakaway with a true bushveld feel and nice views. The restaurant has a limited menu but the food was tasty. There were a few issues with our accommodation: the shower drain was blocked, the outside light did not work, when it rained we discovered 4 water leaks in our unit and the towels provided are small. When one pays that amount of money you expect better and I feel there are cheaper accommodation options in the area which provides more bang for your buck.

Leopard Lodge se terugvoer


Thank you so much for bringing it to our attention. Your feedback is so important to us.
Our sincerest apologies for any inconvenience, we will talk with those involved.

Leopard Lodge
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jacques S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Units are well fitted and are still separate from each other

Nice romantic getaway, restaurant tops, good food service. Unfortunately we were there in level 4, however they still catered for us with 0% drinks. Good idea.

Theo W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo W

Uitstekend

Goeie plek. Uitstekende diens.

Leopard Lodge se terugvoer

Thank you for your feedback. We are so happy to hear that you have enjoyed your stay at Leopard Lodge.
We do hope to welcome you back at Leopard Lodge in the near future.

Leopard Lodge
Danie T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie T

'n Plek wat elke persoon spesiaal laat voel.

Bitter mooi omgewing met ontsettende goeie en persoonlike diens, wat 'n span!

Jaun S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun S

Idillies

Super vriendelike personeel. Besonderhede eenhede met prentjie mooi uitsigte.

Delaille R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delaille R

Onvergeetlik!

Die jacuzzi en uitsig was natuurlik die hoogtepunt! Die kos was verbasend goed - sal die Pork Ribs en Oxtail aanbeveel. Ongelukkig het dit gestorm reën toe ons daar aankom - sonder hulp om ons tasse deur die modder op te dra na ons kamer was nogals 'n storie! Daar was 'n rot wat deur die dak gekom het en ons kos in die aand kom eet het. Gelukkig het ons dit komieklik bevind. Sal voorstel om nie enige kos in die kamer te los nie - ons pakkie reiskoekies was nog geseël - die rot het reg deur dit gebyt! Anders as dit, sal ek Leopard Lodge sterk aanbeveel. Die diens was wonderlik, uitsig asemrowend en dit is sentraal geleë.

Leopard Lodge se terugvoer

Thank you for your feedback. We are so happy to hear that you have enjoyed your stay at Leopard Lodge. We do hope to welcome you back at Leopard Lodge in the near future.

Leopard Lodge
Abie K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abie K

Idillies wanneer vooraf gereël.

Marilize was 'n fantastiese gasvrou. Die uitsig is verruklik. Maak net seker jy reël voor af wat jy beoog met jou besoek aangesien die restaurant en kroeg met tye voor die tyd toemaak, afhangend van hoeveelheid besprekings, maar as jy vooraf sundowners wil reël sal hulle jou akkommodeer. As jy nie reël nie kan jy teleurgesteld wees. Die website mag dalk misleidend wees. Ons sal vir seker weer Leopard Lodge besoek.

Eugenie Coetzer D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugenie Coetzer D

Heerlike wegbreek.

Sien sterre.

Willie B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B

As jy nie geraas of ander mense naby wil hê nie.

Die Motswedi-huis waarin ons gebly het was heeltemal eenkant en kon ons die diere ervaar wat naby die huis beweeg en gewei het. Die mense het regtig uit hulle pad gegaan en dit vir ons aangenaam gemaak.

Nathasia V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nathasia V

Baie lekker en skoon! Vriendelike personeel!

Baie lekker en skoon. Ons het in Phumula gebly. Baie lekker maar ons wou graag die Jacuzzi gebruik, maar Sondag toe ons vertrek was die Jacuzzi nogsteeds yskoud! Baie vriendelike personeel!

Leopard Lodge se terugvoer

Good Day

Thank you for your feedback and for your positive criticism.

We enjoyed having you here at Leopard Lodge and we do hope to welcome you back in the near future. We do apologize about the jacuzzi and we have brought it to maintenance attention.

We will insure the next time you visit our property that the jacuzzi warms up.

Hope that you enjoy the rest of your weekend

Kind Regards
Leopard Lodge Team

Leopard Lodge
Esias Renier K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
5/5
Esias Renier K

Relaxing surroundings. Friendly staff. Well looked after.

Traveling with a toddler is not easy. Leopard Lodge really accommodated us.

Louis F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Louis F

Bietjie meer moeite met die kamers sal waardeer word.

Ons het geen glase in die kamer gehad nie. Die badkamer/stort se dak was vol "black mould" gewees. Op die foto's lyk die plek pragtig en dit het vir seker baie potensiaal, maar min aandag word gegee. Het ongelukkig meer verwag vir die prys wat mens betaal. Personeel is uiters vriendelik en hulpvaardig.

Leopard Lodge se terugvoer

Dear Roleen
I would like to thank you for taking the time to send through your comments. I really appreciate your feedback as it helps us to continually improve on our service levels and enables us to identify and rectify any problem areas as soon as possible. I will urgently be addressing all departments involved to ensure that this does not happen to any of our other guests.
Thank you once again for bringing this matter to our attention and I do hope that one day you will return to Leopard Lodge again.

Leopard Lodge
Michela G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michela G

It was an excellent stay and all our requests were accommodated immediately and brilliantly.

Client service was of the highest standards and all staff were excellent. The food was also of the highest quality.

Joe K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe K

Baie aangename verblyf gehad. Ontbyt was heerlik en ons het lekker gekuier.

Sou net graag 'n TV en klein yskassie in die kamer wou gehad het. Verder is daar niks om oor te kla nie.

Hendri V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri V

Uitstekende vriendelike diens

Was n wonderlike wegbreek naweek, diens is uitstekend en almal daar laat mens baie welkom voel. Sal vir n feit weer bespreek en weg breek vir n naweek.

Anneke J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke J

Die perfekte wegbreek wat ons nodig gehad het, absoluut uitstekend!

Die perfekte wegbreek wat ons nodig gehad het, baie rustig, uitstekende uitsig en ongelooflike vriendelike personeel. Die kos was besonders lekker en sal vir seker weer van hulle diens gebruik maak.

Dj V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj V

Baie vriendelike personeel, heerlike etes en pragtige verblyf. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

Groot bederf vir ons gewees, baie dankie!

Quinton S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton S

Was 'n belewenis, personeel was super vriendelik en alles waarvoor gevra was, was in plek.

Het regtig die wegbreek saam my vrou nodig gehad en kon sonder enige moeite verblyf kry en was so professioneel gehelp.

Johan O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Dit was uitstekend.

Die diens, etes, ligging, verblyf en infrastruktuur (fantastiese restaurant en chalets) was alles net uitstekend. Ek sal Leopard Lodge definitief aanbeveel en adverteer. Baie dankie vir julle gasvryheid, dit word waardeer.

Annamarie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie V

Dit was baie lekker en rustig, die gras voor die huisie kort bietjie aandag, dalk moet hulle dink aan ’n alarmstelsel.

Die ontbyt is uit die boonste rakke, die mense is baie vriendelik en behulpsaam en die natuur is ongelooflik mooi. Het dit regtig baie geniet en sal beslis weer gaan. Ek stel dit voor aan enigiemand.

Taryn E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn E

Amazing view, so romantic, great breakaway.

We had the best time ever, can't wait to go back.

Henru K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henru K

Absoluut fantasties.

Als was uitstekend gewees. Sal dit vir enige couple aanbeveel vir 'n wegbreek.

Marelene R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelene R

Wonderlike ervaring met 'n pragtige uitsig!

Ons kamer was netjies en het 'n pragtige uitsig oor die dam gehad. Die ontbyt die volgende oggend was vreeslik lekker gewees en ek sal aanbeveel dat mense soontoe gaan.

Wilco D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilco D

Baie netjies en waarde vir geld.

Baie aangename aand se verblyf. Goeie waarde vir geld.

Michelle B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Fantasties!

Dit was regtig fantasties. Nie ver om te ry van die stad nie, maar voel tog myle weg van die gejaag en raas van die stadslewe!

Arthur M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur M

Fantastic experience, definitely would return.

Fantastic experience, friendly staff and beautiful views.

Leslie A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie A

Ongelooflike uitsig!

Fantastiese wegbreek met 'n ongelooflike uitsig!

Leopard Lodge se terugvoer

Thank you for your excellent review. We at Leopard Lodge hope to welcome you back in the near future.

Leopard Lodge
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560 - Erfdeel 234, Skeerpoort 477 JQ, Hartbeespoortdam, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe28095e5e68fdda8ef695256f20cbf395cf62bd1457eb7d48618f788e266125e02cf012c695541addb55c2620c7db09af2e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 R560 - Portion 234 Skeerpoort 477 JQ 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.753644069717 27.7619600453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang