Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons het Harties en omgewing verken terwyl ons lekker by Leopard Lodge gebly het. Sjoe, voorwaar weer lekker gekuier. Die personeel is so vriendelik, die plek is skoon en goed versorg. Ons het elke dag in die jacuzzi gekuier, met 'n pragtige uitsig. Ons was aangenaam verras. Die kos is van uitstaande gehalte terwyl daar sagte musiek in die agtergrond speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Excellent. Stay was amazing as always. Staff were very helpful and the views are absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties! Dit was 'n naweek uit die boeke uit! Dit was so rustig en ons het die uitsig baie geniet! Die personeel is puik en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wp S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Rustig en baie mooi! Was 'n baie skoon, netjies en rustig! Baie geniet, sal definitief weer daar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toni-lee F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beautiful view and friendly staff. We were only there for one night but would have loved to stay longer. The staff are friendly and eager to help. It was wonderful! We will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francisca T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Absolutely amazing. The stay was amazing, the lodge is gorgeous with amazing views of the mountains and the dam. We got to see animals on the plot on our way to our rooms/reception from the main gate. My only concern is that the road from the main gate leading to the reception needs to be fixed; otherwise, drive slowly (however, there is a section where the road is smooth again). Their meals were delicious and on time, and the location of the lodge is not too far from activity venues/local stores. The staff were super friendly and helpful, top-class service. The images on the site don't do the place justice; the lodge is beautiful and peaceful. We were happy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Pragtig en rustig. Wat ons nodig gehad het. Was baie mooi. Kamer gerieflik, die enigste negatiewe iets is dat daar geen yskas is om water en koeldrank in koud te hou nie. Personeel baie vriendelik. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adele V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Dit was baie rustig en ek sou graag langer wou bly. Die kamer was baie netjies. Die area is baie rustig en mooi. Ek sal slegs aanbeveel dat daar dalk groter handdoeke gegee word en ook 'n klein yskas in die kamer. Die restaurant maak wel bietjie vroeg toe in die aande. Ontbyt was baie aangenaam gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Die verblyf was, veral die diere en die ontbyt. Die diere was 'n groot bederf, maar die plekkie kort bietjie aandag. Veral die gordyne en 'n a/c sal 'n groot verskil maak in die onderste kamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hendri J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Excellent. Excellent experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560 - Erfdeel 234, Skeerpoort 477 JQ, Hartbeespoortdam, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe28095e5e68fdda8ef695256f20cbf395cf62bd1457eb7d48618f788e266125e02cf012c695541addb55c2620c7db09af2e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 R560 - Portion 234 Skeerpoort 477 JQ 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.753644069717 27.7619600453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang