Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard Ranch

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Irene G
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Rustig en aangenaam. Baie rustig, die tent is luuks. Nicholas, die plaasbestuurder, is baie aangenaam. Ongelukkig het die toilet gelek en kon dit nie behoorlik herstel word nie. Die badkamer was onder water. Nie aangenaam om met 'n drippende water geluid te slaap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Leopard Ranch
Geagte Irene, Ek vra graag om verskoning vir die ongerief wat julle ervaar het gedurende julle besoek aan Leopard Ranch en wil julle graag 'n gratis naweek aanbied wat julle in die nuwe jaar kan geniet. Ek verneem graag van u, wanneer dit vir julle geleë sal wees, dat ek vir julle die bespreking kan bevestig. Vriendelike groete

Michael P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Privaat netjies en lekker. Douw en die span maak dit lekker, baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr Jd R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Perfect! We stayed in the luxury tents and enjoyed it very much! Will definitely recommend it for a getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Absolutely fantastic. Peaceful and tranquil. Best place to unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Sal dit weer doen. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Sal die plek aanbeveel. Dit was dood rustig. Lekker ontspan. Baie netjies. Personeel baie vriendelik. Tent is skoon en baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jana B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2024

Ontspanne Waterberg kuier. Ons het ons vinnige kuier by Leopard Ranch baie geniet. Ons kon heerlik ontspan en weer herlaai vir die res van die dolle jaar. Ons kon ook lekker afkoel in die mooi skoon swembad met die al die verskeidenheid voëls se pragtige sang in ons ore.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nico H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Luukse bosveld wegbreek teen 'n billike prys. Ons het een van die luukse tente gebly en was dit nie luuks nie! Ek is 'n lang man en kon gemaklik op die bed pas. Dit is Limpopo, so ons het verwag dat dit warm sal wees, maar die tent is met lugversorging toegerus. Die swembad is stap afstand vanaf die tente, maar ek sal eerder aanbeveel om te ry. Veral in die hitte van die dag en met 'n kleintjie. Hulle raak mos maar vinnig moeg en dan raak hulle vir jou as ouer vinnig swaar. Die selfsorggeriewe was voldoende vir ons klein gesin en ons het heerlik gebly. Die gasstofie as rugsteun tydens beurtkrag het gesorg dat ons altyd 'n koppie koffie kan brou met die dompelaar wat in die kamp voorsien word. Daar was meer as genoeg hout voorsien. Elke tent beskik oor sy eie privaat boma en ons kon tot laat in die aand sit met 'n kletsende vuurtjie en die naglewe waardeer. Die visarende met skemer naby die rivier, die brandwag wat snags deur die koppies eggo. PUIK! Die wildrit was ook uitstekend met baie te sien. Sommer 'n nyala-ooi by die tent voor ons wegtrek! Die tente is elke dag skoongemaak en die skottelgoed gewas. Dankie Zane, Johnson en Tabatha! Ons sien julle definitief weer in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Fantastiese plek! Fantastiese plek! Fasiliteiete was netjies, skoon en nuut! Diens was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melk Rivier-weg, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11bfa404cdd8a7d01a1791306fdceb812b7c0080ddadc5899ae16a956062e173567a2578d81d6a714f36780fac332b90cab7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Melk Rivier Road Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.030923 28.354248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang