Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@Mabalingwe Leopard Rock Lodge - PRM080

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Hanlie L
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Heerlik gekuier. Diens uitstekend. Beslis die besoek werd. Die privaatheid van elke slaapeenheid is "priceless".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fantastiese plek, heerlik gekuier. Net die eetkamer en sitkamer se ligte werk nie. Kaggel se rook bly die huis intrek gaan nie op deur die koorsteun nie. Besonderse plek, elke gesin met eie kamers. Ons het baie lekker gekuier. Sal weer terug gaan. Net die ligte en die rook wat die huis in trek moet aandag aan gegee word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Die huis en omgewing is absoluut asemrowend. Dis stylvol en ten volle toegerus om 'n lekker vakansie te kan hê! Dis stylvol en ten volle toegerus - alles is daar om te verseker dat jy 'n lekker ruskans kan neem!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelinah M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Beautiful. We really had fun and the place is very beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha K
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

A home away from home. The house was amazing and spacious, definitely worth having the game viewer to roam around Cyferfontein and Mabalingwe, as all our kids are adults it was nice that they had a few things to keep themselves busy and entertained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lauren W
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2023

Great location, awesome stay overall. Lodge is lovely. However, the gas hob was not working properly the first night. They did attend to this in the morning. Cleaning before occupation needs to be addressed a bit more; there were rat droppings on the beds in one of the loft areas, and the domestics stated that they did not have keys to change the linen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Imogen M
Kort verblyf
4.4
Aug 2023

Luxury in the bush. The accommodation is complete with everything you will ever need. Sitting on the deck was extremely tranquil with animals walking right up to the edge. An absolutely incredible experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 54

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R9 295
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R9 295
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Syferfontein 4, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhC6Ab8ne9XnKAJrYJj7vVCdYRLzIJHCCBi3DgjK1hDPlzPEXQi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 295 per nag (plek vir 13) 7 5 1 5 Off the R516, 4 Syferfontein Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.772992 28.019616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang