Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@Mabalingwe Leopard Rock Lodge - PRM080

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Syferfontein 4, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R9 295 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

@Mabalingwe Leopard Rock Lodge - PRM080 bied gehalteverblyf in 'n rietdakhuis in die Mabalingwe Natuurreservaat. Die lodge het 'n woud-atmosfeer en is in 'n privaat en eksklusiewe ligging.

Verblyf is beskikbaar in 3 slaapkamers, elk met lugversorging. Twee van die kamers het 'n en suite-badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 1 en suite-badkamer met 'n bad en die ander en suite-badkamer het 'n stort. Die lodge het ook 3 solderkamers. Twee van die kamers het 'n oopplan-uitleg en daar is 2 enkelbeddens in die kamers. Die ander solderkamer is privaat en het 3 enkelbeddens, met toegang tot 'n privaat badkamer.

Die lodge het ook 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, en 'n mikrogolf toegerus. Die groot leefarea het 'n kaggel, binne-braai en TV met die volle DStv-pakket. Daar is plafonwaaiers in die sitarea wat ideaal is vir die warm somerdae. WiFi is beskikbaar.

Gaste kan ontspan by die kroeg, 'n vermaker se droom, met 'n industriële styl-ysmasjien en 'n pooltafel. Ontspan op die onderdakstoep of op die groot houtdek met 'n lieflike swembad. Die lodge het 'n ingeboude onderdak Jetmaster-braai, sowel as 'n boma en 'n vuurput. Gaste het toegang tot parkeerplekke, en daar is 'n wildritvoertuig beskikbaar teen 'n ekstra koste; die voertuig moet bespreek word vir die duur van die verblyf indien nodig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 13 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Hanlie L
5.0
Heerlik gekuier. Diens uitstekend. Beslis die besoek werd. Die privaatheid van elke slaapeenheid is "priceless".
Okt 2023
Charlene E
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese plek, heerlik gekuier. Net die eetkamer en sitkamer se ligte werk nie. Kaggel se rook bly die huis intrek gaan nie op deur die koorsteun n...
Sien meer
Jul 2023
Rene V
Saam met vriende
5.0
Die huis en omgewing is absoluut asemrowend. Dis stylvol en ten volle toegerus om 'n lekker vakansie te kan hê! Dis stylvol en ten volle toegerus - al...
Sien meer
Mrt 2023
Natasha K
4.6
A home away from home. The house was amazing and spacious, definitely worth having the game viewer to roam around Cyferfontein and Maba...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Lauren W
Saam met vriende
4.4
Great location, awesome stay overall. Lodge is lovely. However, the gas hob was not working properly the first night. They did attend t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 53

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Langs die R516, Syferfontein 4, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink @Mabalingwe Leopard Rock Lodge - PRM080 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 295
per nag (plek vir 13)
Vanaf
Vanaf R9 295
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Syferfontein 4, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhC6Ab8ne9XnKAJrYJj7vVCdYRLzIJHCCBi3DgjK1hDPlzPEXQi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 295 per nag (plek vir 13) 6 5 1 5 Off the R516, 4 Syferfontein Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.772992 28.019616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang