Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard Tree Corner

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Anne-mari P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dis 'n pragtige en baie skoon plek. Love it. Your place is amazing and we loved it. Thanks for all the snacks and Lindt chocolates. We will definitely recommend it to anyone who would like to stay over in Franschhoek.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lovely stay. Highly recommended. Beautiful place. Neat and spotlessly clean. Very safe and excellent location close to all amenities. Jacqui was charming and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqui
Leopard Tree Corner
Thank you, Heather, for your encouraging feedback. Much appreciated. Jacqui

Albert R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Vriendelike, behulpsame gasvrou. Keurig ingerig vir die oornagbesoekers. Heerlike beskuit en sagte linne. Goed geleë en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqui
Leopard Tree Corner
Loews baie dankie vir jou positives terugvoer. Julle was pragtige gaste.

Chane J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Rustig. Dit is 'n netjiese plek. Stapafstand vanaf meeste plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jacqui
Leopard Tree Corner
Baie dankie Chane vir joy positiewe terugvoer. Goed on julle as gaste te he.

Marietjie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Heerlik gebly, vriendelik ontvang en die kamer is netjies. Ontbyt kan dalk ingesluit word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

John M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Heerlike ervaring. Puik akkommodasie, alles wat ons wou besigtig en ervaar binne loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karabelo R
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Great place, clean, ideal location. Gracious hosts. Perfect. Clean, comfortable and helpful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqui
Leopard Tree Corner
Thank you so much for your review. Much appreciated. You were also a great guest. Jacqui

Nico M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Aangename blyplek wat baie sentraal geleë is. Gerieflik & sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqui
Leopard Tree Corner
Thank you, Nico, and it was a pleasure to have you stay at Leopard Tree Corner. Jacqui

Helgardt E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Goeie waarde vir geld en perfek geleë vir die Wine Tram. Goeie waarde vir geld, en Jacqui was baie vriendelik en behulpsaam. Goed toegerus met als wat jy kan benodig. Sal Leopard Tree Corner beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2021

We spent 2 nights here while exploring Franschhoek's surrounding nature. Jacqui was a super host – accommodating, gave good local advice and was friendly. Easy and welcoming check-in with Jacqui. The room was spotless and also has a nice balcony and bathroom. The spot is well-located. We came and went as we pleased. Jacqui recommended some good local spots that were just around the corner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jacqui
Leopard Tree Corner
Thank you Nico. It was a pleasure to have you and your brother staying at Leopard Tree Corner no 2.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacqui Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-straat, Leopard Tree Corner 2, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3837535fd5d58eae60f40eda55595e70c364b98a05681d8ee4dbe0df65d6892aa5ebf92eba1a479ed67426f707f8b81eaa8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 De Villiers Street 2 Leopard Tree Corner 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.905105049914 19.113394854631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang