Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard Tree Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 68 resensies vir Leopard Tree Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rhoda G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhoda G

Asemrowend!

Heerlik gebly. Die kamers is gerieflik en netjies.

Kathy C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy C

Clean, neat, comfortable and conveniently situated.

Leopard Tree Guesthouse offers a clean and comfortable stay. The room had a wooden balcony with a table and chairs at which a morning cup of coffee or a sundowner can be enjoyed. Take your own shower gel and shampoo, as these are not provided. The manager was friendly and helpful.

Debbie H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie H

Gemaklik en skoon. Lekker in blomme tyd, sommer reg in dorp klomp blomme.

Was baie netjies en skoon. Almal vriendelik. Vir net slaap is dit beslis voldoende.

Monica S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S

Oornag.

Vriendelike ontvangs. Pragtige, skoon, netjiese kamer en badkamer. Lekker stoepie buite die kamer om op te sit en kuier.

Corne M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne M

Lekker bly huisie in Springbok.

Was lekker rustig, stil en gemaklik.

Graham W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham W

Most inviting place to get away to.

It's a great place to get away to but still enjoy the closeness of people. Loved the rooms and comfy atmosphere. Overall stay was very nice. Thank you to the staff for making it a great stay.

Nicol C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicol C

Verblyf was baie goed.

Baie lekker, dankie, sal dit vir seker weer gebruik.

Louis B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Vriendelike ontvangs.

Goed ontvang, en lekker geslaap.

Christo V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Everything we needed was there.

Everything we needed was there.

Donnae T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donnae T

A comfortable place to stay over.

Our room was clean and comfortable.

Chris H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Chris H

Redelik binne ons behoeftes.

Blykbaar was die perseel in opgradering en/of voltooiing? TV het net twee kanale wat nie aanbeveel kan word nie. Rakkie by wasbak nodig vir plek van tandeborsels en ander.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Christa L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Christa L

Baie lekker gebly.

Die trappe na kamer 8 is net te veel. Parkering in die straat is vir ons mense van Gauteng 'n probleem, hoewel die eienaar oortuig is dit is nie 'n probleem nie. Parkering op perseel sal beslis voorkeur geniet in die toekoms. WiFi was 'n groot plus.

Raymond C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Raymond C

Not great.

The guesthouse met our expectations on arrival. The rooms were 'cleanish', but I've had clearer rooms at other hotels/guesthouses. We stayed for 3 nights, but our rooms were never cleaned. No fresh towels were provided, no clean cups and cutlery, trashcans were never emptied, and the water in the shower did not drain well, leaving dirty water in the shower. On our first morning, the water dried up halfway through the shower.

Maryna M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna M

Baie lekker en baie gasvry.

Vir seker. Sal julle enige tyd aanbeveel.

Anastasha S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasha S

Great people and service.

Our team loves going here.

Marvin M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marvin M

Baie, baie lekker.

Baie vriendelike mense en ons was verwelkom met 'n koue drankie. In die luukse kamer was daar WiFi, 'n soethappie vir vroulief en 'n skuifdeur wat jou toegang gee na die balkon met pragtige uitsig oor die hele dorp. Elke dag was die kamer aan die kant gemaak met vars linne en handoeke en al die lekker goedjies wat jou laat tuis voel. Dit ons nuwe woning in Namakwaland.

Paul L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L

Netjies, skoon en vriendelik.

Groot, netjiese kamer en badkamer.

Johan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Stil en rustig.

Vir seker ons nuwe oornagplekkie in Springbok. Hannelie is so behulpsaam en het selfs haar huis oopgemaak vir ons sodat ons ons baba kon bad. Baie dankie vir die gasvryheid.

Jayson O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayson O

Comfortable stay with complimentary drinks thrown in!

The host was very accommodating. She provided a free beer on arrival and I was offered a cold drink to take with me on leaving. Very unexpected and very pleasant. The location was convenient for me as I was leaving on the N14 in the morning.

Bonnine C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnine C

It was nice.

Clean units and of course received Friendly services.

Cobus V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V

Vriendelik ontvang by aankoms.

Gaste word behandel soos familie, het heerlik saam met die eienaar en sy gesin gekuier om 'n braaivleis vuur.

Emma B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma B

Friendly hosts, the accommodation was serviced daily, clean, it has everything you need.

The room was lovely and comfortable and had all the items you need. It's very clean and the room was serviced daily. The hosts were very friendly and it is great value for money. Really recommended it and will stay there again.

Walteesha C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walteesha C

Sal definitief weer daar bly.

Lekker gebly en was die moeite werd vir die geld wat ek betaal het.

Isolde R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isolde R

Die kuier was lekker.

Dit was net wat ons nodig gehad het.

Eduard V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eduard V

Baie netjies en vriendelike eienaars laat mens van die begin af baie welkom voel.

Die eienaars doen die kleinste goedjies om 'n mens special te laat voel.

Eppie M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eppie M

Het lekker met die gasheer en gasvrou gekuier. Hulle albei het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

Ons het meer gekry as wat ons verwag het en is baie dankbaar.

Christiaan B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B

Vriendelike mense en baie aangename plek.

Baie lekker plek met baie aangename mense, wat ook toegelaat het dat my ma daar kan bly tot ek haar bus toe vat.

Jozef M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jozef M

Ons is baie vriendelik ontvang en alles wat ons moes weet is duidelik aan ons oorgedra.

Dit was 'n netjiese eenheid met goeie beddegoed en 'n netjiese stort en toilet. Eetgerei was maar eina-eina en so ook die selfhelp-koffie, -suiker en -melk. Die ingang na die eenhede is egter baie skemer en tydens beurtkrag is daar nie voldoende beligting om veilig met die paar trappies op te stap nie. Die personeel met wie ons te doen gehad het was egter baie vriendelik en behulpsaam. Skynbaar kan vanuit al die eenhede op dieselfde tyd net na dieselfde kanaal kyk of musiek luister.

Marina T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marina T

Stil en rustig en netjies.

Kamer baie netjies met sjokolade op bed. Braaikamer was ons s'n vir die aand. Trappe van buite en na kamers maak toegang klein bietjie moeilik. Sal verblyf in gastehuis aanbeveel.

Frik E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frik E

Heel aangenaam.

Nie privaat nie as gevolg van binnegordyne wat kort.

Colin P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Colin P

Comfortable and clean.

See stars.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Wanda B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda B

Baie vriendelik ontvang.

Gasvrou het ons baie vriendelik ontvang. Alles is baie netjies en ons kon ten minste buite sit vir die aand voor jy gaan slaap. Sal definitief weer oornag as ons kon.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Kurt M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kurt M

Die kamer was baie netjies en skoon.

Ons het meer veiligheidsmaatreëls verwag, ons volgepakte motor moes buite in die straat staan oornag. Verder geen klagtes nie.

Friedrich V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Friedrich V

Netjiese kamer in stil woonbuurt.

Gesukkel om eienaars by perseel te vind. Bietjie beknop. Kamers op tweede verdieping, en moes deur sitkamer loop om daar te kom. Kan alles hoor in kamers langsaan. Baie netjies. Lekker sjokolade op bed. Bed ferm, maar gemaklik.

Jan M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Alles wat mens nodig het vir 'n kort kuier.

Hulle is goed geleë en mens kan net afpak en rustig wees.

Jacques E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E

Baie rustig lekker gerus dankie.

Baie dankie vir heerlike oornag bestemming, baie mooi, lekker gerus daar, dankie was wonderlik by julle.

Bella H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bella H

Netjies en gemaklik.

Baie vriendelik ontvang, die kamer was ongelooflik netjies gewees en daar was selfs vir ons chocolate en water met die instap.

Jaco K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K

Die eienaars is baie gasvry.

Kan die plek met 'n geruste hart aanbeveel. Het nog nie sulke gasvryheid beleef nie. Die akkommodasie is puik. Het nuwe vriende gemaak.

Robert D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert D

Home away from home.

Ons is hartlik ontvang en die diens is uitstekend. Mens voel sommer van intrapslag baie welkom. Eienaars is baie gawe en behulpsame mense.

Christ O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christ O

Great stay.

Relaxing stay with great hosts.

Helen L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen L

Luxurious, spacious and delightful.

We were warmly received and felt very welcome.

Charlene M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M

10 sterre!

Dit was 'n absolute fees! Die eienaars is besonderse mense, pragtige kamers - vol toegerus!

Gawie N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie N

Puik.

Lekker ruim en netjies. Professionele diens.

Emily H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily H

Heelwat lekker.

Slegs een probleem - geen parkeerplek maar is wel in 'n veilige area.

Maritha F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha F

Rustig.

Baie lekker geslaap. Baie gerieflik gewees. Die mense was baie gasvry.

Terence T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence T

Top klas. Pieter is aan die brand. Ons kom weer.

Uitmuntend.

Leopard Tree Guesthouse se terugvoer

Hi Terence, welkom. Baie dankie.

Leopard Tree Guesthouse
Van Zyl M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Zyl M

Vriendelike gasheer.

Het ons baie welkom en tuis laat voel.

Leopard Tree Guesthouse se terugvoer

Jvz, dierbaar dankie. Vir ons was julle kuier lekkerder. Hoop ons sien gou weer. Hanna

Leopard Tree Guesthouse
Lutz S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lutz S

The best lodge of our tour.

We felt as if we were at home. Thanks Leopard Tree Guesthouse, we appreciate your kindness and hospitality. Will be back very soon. Definitely recommended by us. A 10 Star Lodge.

Leopard Tree Guesthouse se terugvoer

Lutz my German friend. Thank you so much. Thank you for staying with us at "not really a guesthouse " guesthouse...
Hope we can enjoy a beer again.

Leopard Tree Guesthouse
Lidi D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidi D

Vriendelik, gasvry en heerlike verblyf.

Ons het baie lekker gebly! Baie dankie aan die eienaars vir die vriendelike ontvangs en heerlike bederf koffie!

Robin P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin P

Very friendly and feels like home.

Staff were very friendly and the facility was clean and comfortable.

Leopard Tree Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Robin, Ons is so bly as ons gaste dit geniet het om hier oor te bly. Hanna

Leopard Tree Guesthouse
Magda C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C

Netjies en skoon!

Lekker oornagplek gewees. Sal hulle definitief aanraai.

Leopard Tree Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Magda. Ek is so bly julle het die kuier geniet. Hoop ons kan eendag in die kroeg 'n koue een geniet.

Leopard Tree Guesthouse
Juliana M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juliana M

Puik.

Skoon en netjies. Vriendelike personeel.

Belinda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B

Good.

Conveniently situated.

Ronel S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Het baie lekker gebly.

Ons het baie lekker daar gebly. Ons was op ons eie. En dit is pragtig daar. Maar die swembad is net bietjie onveilig vir die klein kinders.

Elsie C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie C

Good value for money and kind of home feeling.

We really enjoy our time at the guesthouse very friendly owner and garden and rooms so clean and relaxing.

Hester E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester E

Uitstekende oornagverblyf.

Goeie ontvangs en eenheid was silwerskoon en goed toegerus. Slaapgeriewe uitstekend. Dit voel kompleet of 'n mens by jou eie huis is.

Leopard Tree Guesthouse se terugvoer

Hester, baie dankie.
Ons is dankbaar julle het kom kuier. Hoop julle geniet julle reis verder. Hanna

Leopard Tree Guesthouse
Matwill F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Matwill F

Friendly staff on arrival.

Staff very friendly, stayed in room 1, very spacious, pity didn't spend a lot of time at guesthouse due to work commitments. Will definitely be back soon.

Leopard Tree Guesthouse se terugvoer

Dankie Matwill. Julle is meer as welkom.
Groete
Hanna

Leopard Tree Guesthouse
Dorothy F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothy F

Clean and comfortable.

Our accommodation was clean and comfortable. All we needed for a nights stopover. Although our hosts were gracious we felt uncomfortable as there was no separate entrance.

Henry K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry K

Het die middag laat gearriveer, is deur eienares ontvang.

Eienares was vriendelik en het ons na ons kamer geneem.

Ina P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina P

Gerieflik, skoon en prakties.

Nie vir mense wat moeilik trappe klim nie.

Danny F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danny F

Heerlike ontspanne kuier.

Baie netjies en veilig. Gasheer en gasvrou is vriendelike en gasvrye mense. Ek het baie lekker gebly.

Leopard Tree Guesthouse se terugvoer

Dankie Danny.
Groete, Hanna.

Leopard Tree Guesthouse
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Akkommodasie uitstekend. Eienaar gasvry.

Parkering van voertuie is problematies. Die voertuig staan in die straat en is nie veilig nie.

Chris R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris R

OK.

Ontvangs was baie onprofessioneel. Die eienares sê sy was nie bewus van ons bespreking nie. Ons bespreekte kamer was nie beskikbaar nie en ons moes 'n kamer binne die huis neem. Nie aparte ingang soos bespreek nie. Toilet was stukkend.

Deirdre P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Deirdre P

Very bad experience.

On arrival we found the entrance to be very untidy which made us uncomfortable. Took the owner some time to open. Our vehicle had to be parked on the street for the night. The establishment is a house with bedrooms for accommodation, other guests' arrival and departure is heard by all. Doors open and close all night long. Neighbour dogs barking all night. At 5 am a cat wanted access to our room. Approximately 10 pm the owner and her daughter were walking around the passage talking and walking - did not consider the noise level. We certainly experienced the worst accommodation at this establishment, will never see me again. Don't recommend it! Only good thing about the establishment was the warm water. Towels were not fresh.

Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republiekstraat 21, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bcadff2827bebc495b6d8f749319a1e94c48eb99b6098528473ad6c0713fc9a57d1377df4444753f98e6dabb82e53fe48d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 21 Republiek Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.659580219559 17.893433636039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang