Leopard Tree Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Republiekstraat 21, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Leopard Tree Guesthouse bied gerieflike verblyf in Springbok en bied maklike toegang tot die N7 en R355.
Hierdie gastehuis bied gastekamers en 'n selfsorg-eenheid wat elk slaapplek vir 2 tot 3 gaste het. Daar is lugversorging in die eenhede en elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Elke eenheid het sy eie kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, en die selfsorg-eenheid het ook 'n tweeplaatstofie en 'n oond. Daar is 'n TV met 2 DStv-kanale en WiFi in elke kamer.
Sommige kamers is deel van die hoofhuis, maar het hul eie ingange. Let asb. dat gaste nie in enige van die eenhede mag rook nie. Gaste kan wel die gemeenskaplike swembad gebruik en daar is 'n kroeg en 'n braai-area op versoek en teen 'n ekstra koste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Republiekstraat 21, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Leopard Tree Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Springbok Namakwaland Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Republiekstraat 21, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang