Pick your preferred language

English

Afrikaans

+51
Gastehuis in Springbok

Leopard Tree Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 21 Republiek Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Leopard Tree Guesthouse bied gerieflike verblyf in Springbok en bied maklike toegang tot die N7 en R355.

Hierdie gastehuis bied gastekamers en 'n selfsorg-eenheid wat elk slaapplek vir 2 tot 3 gaste het. Daar is lugversorging in die eenhede en elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke eenheid het sy eie kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, en die selfsorg-eenheid het ook 'n tweeplaatstofie en 'n oond. Daar is 'n TV met 2 DStv-kanale en WiFi in elke kamer.

Sommige kamers is deel van die hoofhuis, maar het hul eie ingange. Let asb. dat gaste nie in enige van die eenhede mag rook nie. Gaste kan wel die gemeenskaplike swembad gebruik en daar is 'n kroeg en 'n braai-area op versoek en teen 'n ekstra koste.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Wal-Teesha C
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was very nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Mary-Anne M
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig. Lekker en rustig.
Jan 2025
Marlene P
Saam met lewensmaat
4.6
Baie mooi en gerieflike kamer. Sien sterre.
Sep 2025
Levonia R
Saam met lewensmaat
4.6
It was alright. It was alright, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Chrisna L
4.2
Baie trappe vir mense wat moeilik loop. Kamer baie klein vir 2 mense. Net een muurprop vir die hele eenheid.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 21 Republiek Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Leopard Tree Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

21 Republiek Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bcadff2827bebc495b6d8f749319a1e94c48eb99b6098528473ad6c0713fc9a57d1377df4444753f98e6dabb82e53fe48d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 97 5 1 5 21 Republiek Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.659580219559 17.893433636039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang