Leopard Tree Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Republiekstraat 21, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Leopard Tree Guesthouse bied gaste gerieflik gemeubileerde verblyf in Springbokm met maklike toegang tot die N7 en die R355.
Die gastehuis bied gaste kamers en 'n selfsorg-eenheid wat tussen 2 en 3 mense kan akkommodeer. Die eenhede het lugversorging vir gerief en is ingerig met dubbelbeddens of enkelbeddens, en het en suite-badkamers met storte en toilette. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien.
Elke eenheid is toegerus met 'n klein kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en die selfsorg-eenheid het ook 'n tweeplaatstoof en oond. 'n TV met 2 sekere DStv-kanale, en WiFi-toegang is in elk van die eenhede beskikbaar.
Sommige van die kamers vorm deel van die hoofhuis, maar het hul eie privaat ingange, en let asseblief daarop dat rook nie in enige van die eenhede toegelaat word nie. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad, en die kroeg en braai-area is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Republiekstraat 21, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Leopard Tree Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Springbok Namakwaland Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Republiekstraat 21, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang