Leopard Tree Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Cor Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Tanja S - Jun 2024
Algehele gradering
Ontspannende, perfekte vakansie!
Leopard Tree Lodge se terugvoer
Liewe Tanja
Jou woorde het my dag gemaak! Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle sommer gou weer by Leopard Tree Lodge te sien!
Groete
Morne
Hans D - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend wat 'n great lodge en bestuur.
Leopard Tree Lodge se terugvoer
Liewe Hans
Baie dankie vir hierdie pragtige plasing! Dit maak regtig alles die moeite werd! Dit was vir ons lekker om julle hier by Leopard Tree te gehad het - en ons hoop om julle sommer baie gou weer terug te verwelkom!
Mooi bly,
Morne
Belinda E - Feb 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, skoon en netjies.
Leopard Tree Lodge se terugvoer
Dagse Belinda!
Ag, baie dankie vir jou mooi boodskap! Dit was vir ons ongelooflik lekker gewees om julle hier by Leopard Tree te gehad het. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien!
Mooi dag vir jou!
Mornè
Naseera J - Jan 2024
Algehele gradering
A luxury safari getaway.
Lees meerLeopard Tree Lodge se terugvoer
Dear Naseera,
Thank you for your gorgeous review. It was an absolute pleasure to host you and your beautiful family at Leopard Tree Lodge. We sincerely hope to see you again soon!
Safe travels,
Mornè
Rene V - Jun 2024
Algehele gradering
Ons verblyf by Leopard Tree Lodge was slegs 'n oorslaap op pad huistoe.
Leopard Tree Lodge se terugvoer
Liewe Rene
Baie dankie vir die gawe woorde. Dit was vir ons vreeslik lekker om julle by Leopard Tree Lodge te gehad het. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien!
Groete
Morne
Anne P - Nov 2023
Algehele gradering
Quiet, modern with lovely surroundings. A real gem.
Lees meerLeopard Tree Lodge se terugvoer
Dearest Anne, what a lovely review! This truly makes all of the hard work worth it. It was a pleasure to have you guys stay with us at Leopard Tree Lodge. We actually offer the DSTV Hospitality Package - but to be quite honest, I am also not entirely sure what channels are showing, but I will certainly look into it. The TVs in all of our units are also Smart TVs, so guests are welcome to log into their own DSTV-Online / Netflix / Showmax accounts if they wish to do so. Anne, we would like to thank you for staying at Leopard Tree Lodge, and we sincerely hope to host you again in the very near future! Safe travels, Morne.
Thobani M - Nov 2023
Algehele gradering
Our stay was great.
Leopard Tree Lodge se terugvoer
Hey Thobani,
Thank you for your kind words. It was an absolute pleasure to have you here at Leopard Tree Lodge.
We sincerely hope to see you again in the very near future.
Safe travels
Morne
Sarika P - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing! Highly recommend.
Leopard Tree Lodge se terugvoer
Thank you for this absolutely lovely review. At Leopard Tree Lodge, we really try to do everything with diligence and eagerness. We sincerely hope that we will have the opportunity to host you again in the very near future.
PS : Pieter says "Hello"
Safe travels,
Morne
Hanna K - Apr 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Lees meerLeopard Tree Lodge se terugvoer
Dear Hanna
We at Leopard Tree Lodge would like to thank you for your lovely review. It was an absolute pleasure to have you here and we sincerely hope that we will have that opportunity again in the very near future.
Safe travels,
Morne
Anita W - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie smaakvol.
Leopard Tree Lodge se terugvoer
Goeie dag Anita
Baie dankie vir die gawe woorde. Dit was n voorreg gewees om u by ons te gehad het.
Mooi bly,
Morne
Dries D - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Leopard Tree Lodge se terugvoer
Hallo Dries
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was n voorreg om julle hier by ons te gehad het. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete
Morne
Chantelle K - Mrt 2022
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring.
Leopard Tree Lodge se terugvoer
Goeie dag Chantelle
Baie dankie vir die gawe woorde. Ons hoop om u sommer gou weer te sien hier by Leopard Tree Lodge.
Lekker dag verder,
Morne
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiper-straat 7, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang