Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard Tree Retreat

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Tamarin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Would highly recommend to anyone. Friendly people, relaxing and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Goeie waarde vir geld en vriendelike diens. Wonderlike verblyf in 'n veilige omgewing. Lekker naby aan die dorp en Kruger Wildtuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Amazing. Absolutely amazing. It was just too short.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Lekker man lekker. Baie vriendelike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy H
1 nag Gesin met tieners
4.0
Sep 2024

Different and very quiet. Very pleasant, the owner was waiting for us on arrival, very friendly and helpful. The location is off the main stream but a nice place to overnight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Rustig en ontspanne. Ja, die eenheid is eenkant en daar is nie iemand naby nie, gevolglik baie gerieflik en privaat.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Baie lekker en skoon. Die diens is baie goed en plek is skoon. Netflix is beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamara Z
1 nag Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Great value and friendly service tucked away in the pretty Mbombela bush. Great place for our overnight stop. The hosts are great and went the extra mile for us. The unit was spacious and clean and had all the necessary facilities and amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie lekker en rustig. As jy rustigheid soek. Perfekte plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Fantasties. Zain is fantasties. Vandat ek en die twee seuns daar aangekom het was alles net reg. Daar was tot melk gewees en koffiegoed, omdat ons laat aangekom het was ek bitter bly want ek het nie by 'n winkel nog gestop nie. Deur die week is my wasgoed ook gewas teen geen ekstra koste. Ek is op hoogte gehou oor die loadshedding en die huis was elke aand so mooi skoon as ons daar aangekom het. Rustige atmosfeer en mooiste natuurskoon. Sal dit defnitief aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Zain Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isingaplaas Deel 7, R2296-weg, Nelspruit, 1226, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46a0901ae800cb3db682c8b8dadf587e69fe5df66e6b8e0f1e27dd138357e3fc50308c41390c4073a992d4648944590c1c2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Isinga Farm Portion 7 R2296 Road 1226 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.435724773105 31.057422317079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang