Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard Tree Retreat

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isingaplaas Deel 7, R2296-weg, Nelspruit, 1226, Mpumalanga
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Leopard Tree Retreat is op 'n organiese moringaplaas geleë wat rus en vrede aan gaste bied. Die plaas is net 15 km vanaf Mbombela (Nelspruit) se sakekern en net 15 km vanaf Kruger Nasionale Lughawe aan die ander kant. Die Krugerwildtuin is net 60 km daarvandaan en daar is talle opwindende doendinge in die omliggende omgewing. Daar is 'n 3 km lange grondpad wat na die plaas lei.

Die African-kamer is 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 2, 'n oop en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is koffie- en teemaakgeriewe in die kamer.

Die eenheid het 'n balkon met pragtige uitsigte oor die Krokodilvallei, rusbanke en ingeboude braaigeriewe. Daar is volop voëllewe en 'n rivier wat deur die perseel loop. Gaste kan gerus die hoofplaaskombuis gebruik as hulle wil kook of 'n maaltyd kan op versoek gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Tamarin B
Saam met lewensmaat
5.0
Would highly recommend to anyone. Friendly people, relaxing and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Marilize V
Gesin met tieners
5.0
Goeie waarde vir geld en vriendelike diens. Wonderlike verblyf in 'n veilige omgewing. Lekker naby aan die dorp en Kruger Wildtuin.
Mrt 2024
Claire B
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Absolutely amazing. It was just too short.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Hennie G
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker en skoon. Die diens is baie goed en plek is skoon. Netflix is beskikbaar.
Jul 2023
Heidi G
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker man lekker. Baie vriendelike mense!
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zain Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Isingaplaas Deel 7, R2296-weg, Nelspruit, 1226, Mpumalanga
  • Gaste dink Leopard Tree Retreat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isingaplaas Deel 7, R2296-weg, Nelspruit, 1226, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46a0901ae800cb3db682c8b8dadf587e69fe5df66e6b8e0f1e27dd138357e3fc50308c41390c4073a992d4648944590c1c2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Isinga Farm Portion 7 R2296 Road 1226 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.435724773105 31.057422317079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang