Leopard Valley Eco Retreat
Beskrywing
Cape Weaver is 'n knus eko-cabin met slaapplek vir 2 gaste. Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en die kombuisarea is met 'n stoof-oond, ketel en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie eenheid beskik oor 'n privaat braai-area en sondek, en is perfek vir 'n paartjie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël en sluit katte en honde in. Die perseel het nie 'n heining nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Wild Olive Glanskamptent het 'n koningingrootte-bed. Gaste het toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n kampyskas, gasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n privaat houtvuurwarmbad en 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Tentverblyf
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël en sluit katte en honde in. Die perseel het nie 'n heining nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Waboom Protea Glanskamptent het 'n koningingrootte-bed. Gaste het toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n kampyskas, gasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n privaat houtvuurwarmbad en 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Tentverblyf
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël en sluit katte en honde in. Die perseel het nie 'n heining nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie glanskamptent het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Die kombuisie buite is met 'n kampyskas, gasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n privaat badkamer, houtvuurwarmbad en 'n braai-area.

Cape Hare is retro-karavane wat 4 gaste kan akkommodeer. Elke karavaan het plek vir 2 gaste, 1 met 2 enkelbeddens en die ander met 'n dubbelbed. Daar is 'n buitebadkamer met 'n toilet en 'n stort. Daar is 'n ketel, sowel as 'n yskassie, asook 'n vuurput buite vir gaste om 'n vuur of braai te geniet. Gaste het ook toegang tot 'n buite-sitarea waar hulle 'n wonderlike uitsig oor die natuur kan geniet terwyl hulle 'n maaltyd geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Stoof
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël en sluit katte en honde in. Die perseel het nie 'n heining nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Malachite Sunbird is 'n eko-selfsorgeenheid met 'n pragtige berguitsig. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n buitestort, en 'n leefarea met 'n slaapbank vir 'n kind. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Buite is daar 'n losstaande braai en 'n privaat houtvuurwarmbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël en sluit katte en honde in. Die perseel het nie 'n heining nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Cape Canary bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie en 'n stoof toegerus. Daar is ook 'n sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Buite is daar 'n losstaande braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël en sluit katte en honde in. Die perseel het nie 'n heining nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Verreaux's Eagle is 'n knus eko-selfsorgeenheid wat aan die kant van die berg geleë is en met 'n uitsig oor die vallei spog. Die eenheid bied toegang tot 'n privaat swemplek in 'n reservoir met bergstroomwater en 'n geheime bad onder die sterre. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegrus. Buite is daar 'n losstaande braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël en sluit katte en honde in. Die perseel het nie 'n heining nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Cape Sugarbird is die grootste van die 3 eko-cabins wat met skeepsvraghouers gebou is. Dié eenheid is langs 'n dammetjie vol waterlelies geleë en bied 'n uitsig oor die vallei. Dit bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Buite is daar 'n losstaande braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël en sluit katte en honde in. Die perseel het nie 'n heining nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marcuskraalpad, Leopard Valley, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang