Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard Walk Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rob Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 60 resensies vir Leopard Walk Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Bianca B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B

Amazing.

Incredible experience.

Elize M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

Lieflike akommodasie, baie vriendelike mense, ons het baie lekker gebly.

Sal Leopard Walk beslis aan beveel.

Demi B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demi B

Absolutely amazing, very relaxing, and such friendly service.

Beautiful, peaceful and serene.

Kristof A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristof A

It was a great location. Friendly personnel and great dinner.

See stars.

Annalize S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalize S

Peaceful, quiet, great time to catch up with yourself.

We had a great stay. Quiet. Meals were good. Room service related to cleaning a bit slow.

Christiaan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan S

Relaxing.

Beautiful location and the staff is fantastic.

Jan V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Romantiese wegbreek.

Leopard Walk is 'n heerlike bestemming vir 'n romantiese wegbreek weg van die gewoel van die alledaagse bestaan.

Crystal T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal T

Asemrowend, baie pragtige area.

Ons was gelukkig genoeg om opgegradeer te word na die Honeymood Suite. Die hele ervaring was absoluut fantasties. Die kos is hemels. Aandete is 'n 3 gang maaltyd en ons het gebars. Dit is definitief die moeite werd. Susan (eienaar) het self vir ons 'n WhatsApp gestuur met 'n beter roete om by die lodge uit te kom as gevolg van modderige paaie en het ook enige vra beantwoord. Baie dankie dit was asemrowend.

Jaco O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O

As jy van die bos hou en rustig wil wees sal ek leopard walk lodge enige tyd aanbeveel.

Honger jou genoeg uit want genoeg kos gaan jy beslis by leopard walk kry!

Leopard Walk Lodge se terugvoer

Leopard Walk Lodge en personeel was bevooreg om so n lieflike paartjie as gaste te kon ontvang. Ons is bly om te hoor dat julle die wegbreuk geniet het.

Groete.

Leopard Walk Lodge
Jolanda D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda D

One with nature!

We absolutely loved our stay at Leopard Walk Lodge. It is the prefect place if you want to enjoy nature, privacy, rest and quiet. Its a combo of luxury and rustic. No TV and basic WiFi. Just perfect! The Jacuzzi was the highlight, enjoying a bath with bubbles while the Nyala and Suni graze close by. Magic!

Marina L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L

Dit is 'n kalmerende omgewing, goed vir die siel!

Dit was 'n ongelooflike ervaring, die natuur is pragtig en die kos was voortreflik.

Larry K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larry K

We had a lovely stay. The staff were friendly and polite.

We would definitely recommend to friends and family.

Marietjie K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie K

Sou graag langer wou bly!

Die kamer was pragtig! Wou graag gaan stap maar weer wou nie saamspeel! Ontbyt so na aan die natuur was heerlik!

Rebecca D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rebecca D

Amazing night. The bath outside is great.

Very nice place. Big spacious clean room. The bath outside is absolutely amazing. Breakfast and dinner are both good and nice. Felt well-taken care of.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflike aand. Die buitenste bad is lekker.

Baie lekker plek. Groot ruim skoon kamer. Die bad buite is absoluut verstommend. Ontbyt en aandete is beide lekker en lekker. Ek voel goed versorg.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chris B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Fantastiese ervaring. Staf gaan uit hul pad om jou welkom te laat voel.

Ons was gelukkig om opgegradeer te word na die beter eenhede en dit was uitstekend. Die plek en die voedsel was uitstekend. Sal definitief weer na die Lodge gaan.

Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sharon E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Sharon E

Was aaklig.

Groot teleurstelling. Nêrens op die website sê hulle dat die kamer 'n backpacker room is nie. Sal nooit geboek het nie.

Tuane S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tuane S

Baie mooi en netjies met vriendelike kliëntediens.

Baie netjiese en mooi plekkie. Ons het hulle heerlike kos geniet terwyl al die diere laatmiddag en vroegoggend by die watergat kom draai het. Hulle kliëntediens is uitstekend. Sal dit definitief aanbeveel.

Johann L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L

Rustig en stil.

Wonderlike plek om uit te rus en bietjie weg te kom van die gejaag. Die kos is uit die boonste rakke. Bietjie duur om lank te bly, maar geen klagtes oor die tydjie daar.

Gerda S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S

Heerlike wegbreek-plekkie vir 'n naweek.

Die gasheer en sy werknemers het baie mooi na ons omgesien. Die kamers is ruim, goed toegerus en baie netjies. Die plaas is rustig en daar is heelwat diere wat goed versorg en redelik mak is. Dit is goeie waarde vir geld en ons sal Leopard Walk Lodge vir almal aanbeveel wat vir 'n kort tydjie wil wegkom van die alledaagse gewoel. Mens kan ten volle afskakel in die natuur en weer jou kragte herwin vir die volgende paar weke.

Triser S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Triser S

Enjoyed our stay very much.

Staff was very friendly and helpful, a bit of entertainment in terms of games would be lovely since there are no TV's in the rooms.

Werner O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O

Ongelooflike ondervinding!

Baie dankie vir onvergeetlike aand! Kliëntediens uitmuntend.

Retha B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Rustigheid! Weg van al die geraas.

Baie rustige atmosfeer. Dis kos was fantasties. Die buitelug borrelbad is 'n baie oulike idee.

Barney F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Barney F

Baie aangenaam - die staf was baie vriendelik.

Die lugversorgingseenheid is te klein om die kamer voldoende te verkoel.

Thea V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea V

Baie rustige en stil omgewing. Bokke langs die paadjie gekry op pad terug van aandete na chalet. Duikers wei om chalet in die dag.

Leopard walk lodge ‘n rustige natuur omgewing met chalets in die bos met bokke in die omgewing van chalets.

Justus V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Justus V

Die kamer is net 25% van die voorstelling.

Die kamer is 'n klein 3x3 m groot met dubbelbed en piepklein badkamer. Een klein venster. Niks soos op die foto.

Leopard Walk Lodge se terugvoer

Hello Justus V,

Thank you for your valued feedback. The room type and photo of room is shown during the booking process. It is unfortunate that you may have booked the smaller economy room, with expectation of booking the larger Secrets of the Forest Suite.
We would love to have you visit again.

Regards,

Management

Leopard Walk Lodge
Herman S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Herman S

Ek het verkies om een dag vroeër terug te kom. Dit spreek boekdele.

Die verblyf geriewe was goed. Die omgewing om die kamers is onnet en half klaar. Daar was geen noemenswaardige skakeling met iemand in die voorkantoor nie. Ons kamer was eers gereed na 1.30. Nie dat daar baie mense was nie. Ons was net twee paartjies die eerste dag. Die kos was maar 'n swak kwaliteit en swak voorgesit.

Schalk V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Baie rustig met diere wat mak is om die kamp.

Sien sterre.

Cindy V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V

Dit was amazing mooi gewees.

Sal definitief weer teruggaan. Dit was pragtig en baie ontspanning.

Hannelie L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie L

Stil en rustig, fantasties!

Pragtige verblyf, vriendelike diens in 'n mooi en rustige omgewing.

Eunice B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eunice B

Waarde vir geld, vriendelike personeel, ongelooflike natuurervaring.

Van die ongelooflike goeie diens van LekkeSlaap tot die vriendelike personeel, pragtige verblyf, heerlike ontbyt en aandetes was ons hele ervaring 5 ster. Die eienaar van Leopard Walk Lodge is 'n passievolle natuurliefhebber wat graag stories oor die Lodge en diere met die gaste deel, die kok en ontvangs personeel was so vriendelik en die feit dat daar sommige aande bokke slegs 'n paar meter van ons huisie af geslaap het het die ervaring nog beter gemaak. Ons beveel graag die lodge aan.

Nadia F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia F

Ongerepte natuur en privaatheid.

Die ervaring met staff vanaf die bespreking tot en met ontvangs was baie plesierig en behulpsaam. Ons is gratis opgradeer en die vriendelikheid en pragtige natuur was 'n bonus! Die Lodge is netjies en afgesonder, die verblyf skoon, romanties. Die glasmure maak die sig soveel meer aantreklik. Daar was tot wild wat by ons kamer kom kuier het terwyl ons in die borrelbad 'n glasie sjampanje geniet het. Ontbyt was aangenaam en ingesluit in die prys. Ek sal dit aanbeveel vir 'n romantiese naweek weg van alles en almal.

Adam B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adam B

Baie veilig en die Zululand plantegroei gee aanleiding tot 'n ongelooflike stilte en ambience wat lei tot innerlike "herlaai".

Dit was aangenaam om daar te ontspan, personeel was vriendelik en die ontvangs was professioneel. Die ligging is ook redelik sentraal vir Sodwana, St Lucia en die wildtuin-besoeke. Die kamers is netjies uitgelê en die nodige gemakbehoeftes is vervul. Die omgewing is ook uitgelê vir 'n kort middagstappie wat voëllewe en 'n klein hoeveelheid bokke ook insluit. Beslis 'n regmerkie vir iemand wat stilte geniet en die rustigheid waardeer.

Meyer C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Meyer C

Goed.

Die advertensie dui nie duidelik aan dat dit nie 'n selfsorg-eenheid is nie, wat beteken dat dit geensins moontlik is om self kos te maak nie. Jy is verplig om elke ete by die restaurant te eet. Daar is nie eers 'n klein yskas nie. Die kos by restaurant is puik!

Dorette D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette D

Heerlike, ontspanne atmosfeer in die bos! Wat 'n wonderlike rustige bos-ervaring.

Pragtige, veilige plek om te bly. Baie vriendelike, hulpvaardige personeel. Kos vir die gees! Bos-ervaring soos min. Uitstekende waarde vir geld!

Sue I - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sue I

A most enjoyable stay.

Arrived at the Lodge and welcomed by very cheerful staff. Our room was outstanding, spotlessly clean and very private. The outdoor Jacuzzi was outstanding. Dinner and breakfast were good 'home-cooked' meals. The whole lodge is very peaceful. It is a bird and butterfly watcher's paradise! I thoroughly recommend Leopard Walk Lodge. I know I will be going back there again! A further thanks to Lauren, our booking agent at Travelground - what amazing service!

Juliet S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliet S

Excellent romantic breakaway destination.

Leopard Walk Lodge is the ideal honeymoon destination. The outdoor Jacuzzi was definitely the highlight of our stay. Enjoy excellent South African food while enjoying the sunset in the evenings. The best cheese bread we ever had! Compliments to their chef.

Alex V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Alex V

Nice place.

Very nice place. No restaurant. Set menu not everybody's favorite. Breakfast was excellent. No TV or entertainment at night. All in all: only an expensive sleepover.

Mercia M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mercia M

It was very basic.

The staff were wonderful. We did stay in the cheaper accommodation as the three luxury rooms were occupied. The basic accommodation that we stayed in was very basic. The linen was cheap and nasty. I would not recommend the basic accommodation at all.

Leopard Walk Lodge se terugvoer

Mrs. Miller
Thank you for your comment.
All guest reviews are treated as constructive guidance where applicable.Our mattresses are Cloud nine brand as used by leaders in the hospitality sector. We use only cotton percale and Egyptian cotton linen in our accommodation to avoid that very problem of "cheap" polycotton fabric.
The thread count of our linen is in the upper range for the hospitality industry(200+ Thread count).
Thus we wish to correct your comment in this regard and regret that you were not happy with our accommodation. It would have been great if you had brought your concern to our attention at the time of stay.

Leopard Walk Lodge
Tersia V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V

Ongelooflik fantasties!

Romantiese, sielsverreikende ervaring en so na aan ons Skepper gevoel. Gasvryheid fantasties en kos uitmuntend. Word met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Groot groot bederf vir 'n moeë siel.

Mandie B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie B

So stil en ontspannend.

Een van die beste vakansies wat ek nog ervaar het. Die lodge is perfek geleë, baie stil en so mooi. Sal definitief teruggaan. Ongelooflike ervaring.

Preesha P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Preesha P

It was a lovely romantic getaway.

The stay was lovely and peaceful. The staff were friendly and helpful. The cabin was lovely and clean. We really enjoyed our stay at lepord walk lodge.

Hoogveld Boerdery Beleggings H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hoogveld Boerdery Beleggings H

Die kamer was baie klein, maar skoon en netjies.

Die kos was lekker en die personeel baie vriendelik.

Sue B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sue B

Lovely, peaceful place in the bush. Staff and owner went out of their way to make our anniversary wonderful!

Thank you to the owner and staff of Leopard Walk for making our stay wonderful.

Jacqueline V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline V

As dit rus en vrede is waarna jy soek, is dit die perfekte plek.

Die kamers is baie netjies. Die spa-baddens is fantasties. Ek sou baie meer gemaklike sitplekke wou hê bo by eetplek. Ons het heerlik ontspan.

Cornelius V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius V

Baie ontspanne en luuks in die bos.

Die verblyf was onverbeterlik en die kos was uit die boonste rakke. Sal verseker weer terugkeer!

Angelo C - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelo C

Great

Great. That's all.

Willem O - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem O

Wonderlik en heerlik!

Bietjie meer aanwysings op pad sal goed wees!

Lambert S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lambert S

'n Baie unieke ervaring!

Ek sal dit weer doen!

Petra T - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petra T

'n Besondere ervaring!

Die ligging van die lodge is idillies en ons sal dit beslis weer besoek.

Marilise S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marilise S

Rustigheid en kos was baie goed. Sebras was die wonderlikste ervaring - ek kon aan hul raak so mak is hulle!

Parkering is redelik ver van die kamers af en daar is nie sementpaadjies na die kamers nie ...

Mona-Lize M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mona-Lize M

Baie gerieflik en rustig.

Die naweek was besonders lekker. Die personeel was baie vriendelik en beleefd, ongelukkig was die kos 'n bietjie min. Teen die tyd wat ons geskep het vir aandete op die 2de dag, was daar nie meer vleis of groente oor nie. Die aktiwiteite in die area was wonderlik, en ons het dit beslis baie geniet.

Willem A - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willem A

Ons het lekker ontspan vir 'n naweek!

Die lodge en chalets is baie lekker. Die kos is uitstekend en die personeel is vriendelik en behulpsaam. Dis 'n plek om by rustig te wees en te ontspan, en daar is geen aktiwiteite by die lodge self nie.

Christiaan E - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Christiaan E

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Monique N - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique N

Very friendly, excellent value for money.

Very warm and welcoming atmosphere, tranquil, peaceful environment, great value for money. Also, delicious food, beautiful surroundings.

Christo K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Christo K

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Shaun T - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun T

Great accommodation.

Very pleasant. Breakfast and dinner were good. The jacuzzi in the bush was very romantic!

Delmarie F - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmarie F

Beautiful setting

Very comfortable accommodation in a very beautiful setting, we had a wonderful time.

Wayne W - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne W

Leopard Walk Lodge is a real gem of a place!

We visited Leopard Walk Lodge for our 11th wedding anniversary. We were very impressed with the service and setting. The cherry on the top was the private outdoor jacuzzi!

Vanaf R2 400
R2 400 R2 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 400
R2 400 R2 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel H122, Langs die D405, Suni-Ridge Privaat Wildreservaat, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA956a69c8c77631b53ec35f3554ab61a55ea9fbee5fbb65f6c5d6b4e6181d4569d411f1ea9b0997f784601e5b3f88e4347000?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 160 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Lot H122 Off the D405, Suni-Ridge Private Wildlife Reserve 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.930076667949 32.362427961971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang