Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard's Lair Bush Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geert V
1 nag
5.0
Nov 2022

Goeie plek om te ontsnap. Die verblyf was pragtig met goeie diens en goeie fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Pragtige bosveld verblyf. Mooi omgewing met lieflike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2024

Baie onverwags en mooi. Verblyf was baie mooi, skoon en meer as verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Goeie plek om weg te breek van die stad. Baie goeie ligging en kamer was elke keer mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruben B
1 nag
2.6
Jan 2024

A huge lack of maintenance. It was okay but not great. Three out of four lights in the bathroom do not work. The bathroom window struggles to open (looks like termites). There is a stain on the pillow. There are holes in the mosquito net. The curtains are damaged. The outdoor shower leaks from the wall. The blanket has holes in it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Eugene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Luukse akkommodasie en alles wat gaste nodig het vir 'n lekker kuier in die Bosveld. Het die wildrit geniet. Lekker naby 'n verskeidenheid eetplekke. Boma en swembad ideaal vir net rus en ontspan. Buitestort 'n lekke ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Lekker naweek. Sal die lodge definitief aanbeveel. Baie goeie diens en vriendelike personeel. Sal ons definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2022

5 Ster. Luuks, natuurskoon en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-louis D
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Quiet, peaceful place, very comfortable rooms. I was welcomed very nicely and professionally by the manager (Clare) everything was just right until my departure. Will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Simeone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hardekoolstraat 694, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04ff2aa4432c5f74011855a390d7c5bacb7a1f21f9d425462d173b5bd0f7e757aa3848ceab128a1984924b71489b2d9a4ccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 694 Hardekool Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.341580425946 31.009826012967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang