Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard's Lair Bush Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hardekoolstraat 694, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R2 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Leopard's Lair Bush Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë en bied 'n opwindende bosveld-ervaring in Limpopo in die Laeveld. Die landgoed is 400 hektaar groot en die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek met verskeie wildspesies wat vrylik rondbeweeg.

Verblyf word in 4 losstaande eenhede gebied. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n spa-bad en 'n buitestort. Ander geriewe sluit lugversorging, waaiers en muskietnette in. Al die eenhede lei na stoepe met uitsigte oor die tuin of die Mohlabetsi-rivier.

Alle gaste in die eenhede maak van 'n gemeenskaplike kombuis, sitarea en 'n dek met 'n swembad en braai-area gebruik.

Die reservaat bied verskeie doendinge, soos wildkyk- en voëlkykgeleenthede, wildritte, fietsroetes, perdry en voetslaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Geert V
5.0
Goeie plek om te ontsnap. Die verblyf was pragtig met goeie diens en goeie fasiliteite.
Nov 2022
Roelof J
Besigheidsreis
5.0
Pragtige bosveld verblyf. Mooi omgewing met lieflike akkommodasie.
Nov 2022
Eugene B
Saam met lewensmaat
5.0
Luukse akkommodasie en alles wat gaste nodig het vir 'n lekker kuier in die Bosveld. Het die wildrit geniet. Lekker naby 'n verskeidenheid eetplekke. ...
Sien meer
Sep 2022
Wessel L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker naweek. Sal die lodge definitief aanbeveel. Baie goeie diens en vriendelike personeel. Sal ons definitief weer sien.
Aug 2022
Manie V
Besigheidsreis
4.8
Baie onverwags en mooi. Verblyf was baie mooi, skoon en meer as verwag.
Mar 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Simeone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hardekoolstraat 694, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Leopard's Lair Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hardekoolstraat 694, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04ff2aa4432c5f74011855a390d7c5bacb7a1f21f9d425462d173b5bd0f7e757aa3848ceab128a1984924b71489b2d9a4ccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 694 Hardekool Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.341580425946 31.009826012967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang