Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard's Lair

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Leopard's Lair
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Kobus O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus O

Baie rustig.

Lekker wegbreek as jy wil rus.

Johan L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Rustigheid.

Gasvry en 'n lekker rus vir jou siel.

Leopard's Lair se terugvoer

Dankie vir julle besoek! Dit was aangenaam om jou te ontmoet.

Leopard's Lair
Leon V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V

Fabulous, tranquil, laid back farm experience.

Coming from the city, the farm offered a completely different perspective to holiday making.

Leopard's Lair se terugvoer

We glad you enjoyed your stay in our piece of paradise!

Leopard's Lair
Sonnette B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnette B

Was 'n heerlike plaas-ervaring!

Was 'n heerlike plaas-wegbreek en ons seuntjies het al die plaasdiere, asook die mak eland, Lallie, vreeslik baie geniet! Ons kon self eiers gaan haal en baba emu's en volstruise sien. Boer Bernard het ons op die plaas gaan rondwys en ons het ook baie rare skoenlappers gesien.

Leopard's Lair se terugvoer

Thank you for taking the time to review us, Sonet! It was lovely meeting you and your family!
kind regards
Michelle & Bernard

Leopard's Lair
Marina W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina W

Rustige atmosfeer, vriendelik, gasvry.

Ons het 'n heerlike 3 dae by Leopard's Lair so geniet. Michelle en Bernard se gasvryheid was oorweldigend.

Wal D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wal D

Kan oor niks kla nie, die plekkie is fantasties.

Plekkie is fantasties, maar is n bietjie ver van die N3 en die pad is nie van die beste vir voertuig wat laag is nie.

Erich W - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erich W

Maak baie mooi seker wat die uitkloktyd is anders word julle "uitgegooi".

Ons het 'n naweek by Leopards Lair deurgebring. Dis 'n baie skoon en netjiese plek met meer as genoeg spasie om gemaklik te leef. Die enigste probleem wat ek met die plek het, is dat hulle nie 'n mens se privaatheid in ag neem nie. Ek het die Sondagoggend vroeg 'n fietswedren gehad en ek het die eienaar gesê ek gaan eers 12 uur die middag terug wees. Sy het gesê dis reg, maar ek moet net vinnig maak ná die wedren want die nuwe gaste kom later die middag. Toe ek 12 uur terug was by Leopards Lair om ons goed te pak was al ons goed al klaar gepak en ontruim uit die huis. Ons klere was sommer alles in 'n swart sak gegooi en ons vleis in 'n boks gesit. Ek kon nie eers net vinnig in die stort spring nie, toe is ek vuil want ek het sopas 'n fietswedren gery en moet só terugry Pretoria toe. Ek verstaan wat my fout was, ek moes seker gemaak het wat die uitkloktyd Sondag was, maar steeds voel ek die nood om hieroor te skryf. Dit was vir my 'n baie vernederende situasie.

Leopard's Lair se terugvoer

Hi Eric,

Thank you for taking the time to review us on LekkeSlaap.

As I explained to you at the time, no prior arrangements had been made regarding a late check-out. Our check-out time is clearly marked on all the websites that we advertise on, and as we only have the single unit, unfortunately we need to adhere to these times, unless prior arrangement has been made. I made it quite clear to you that we had guests arriving that afternoon and we could not accommodate your request. Due to the fact that your possessions were distributed in the unit, we had no alternative but to package them up as best as we could. I am sorry that this did not meet your expectations. Regards, Michelle

Leopard's Lair
Zelda M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M

Ideale plekkie om te "unwind" van die gejaagde lewe.

Ons was hartlik verwelkom. Michelle het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die plekkie is perfek as jy wil wegkom van gejaagde lewe af. Bernard het ons spesiaal na 'n ander plaas geneem om ons te wys hoe hulle die koeie melk en vir ons 'n lekker wors gegee om te braai. Hulle het jou nie net eenkant gelos nie, maar met jou gesels of hulle jou al jare ken. Plekkie is goed ingerig en netjies en die privaat lapa met jou eie braai is 'n bonus. Ons het die ruskans op die plaas geniet en was heerlik om na die diere te kyk. Ons het self ook die varke gevoer. Vir ons stadsjapies was dit 'n wow gewees. Ons sal definitief weer daar gaan kuier. Net een voorstel is om miskien 'n hangkas vir jou klere te verskaf sodat jy nie uit jou tas uit hoef te werk nie. Anders was als perfek en goed ingerig.

Leopard's Lair se terugvoer

Baie dankie, Zelda. Dit was een groot plesier.

Leopard's Lair
Ansie S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S

Een groot plesier!

Ons is baie vriendelik ontvang. Die huisie was ten volle toegerus en baie netjies. Die omgewing is vriendelik en skoon en dit was werklik 'n heerlike wegbreek!

Leopard's Lair se terugvoer

Baie dankie, Ansie!

Leopard's Lair
Sandra K - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra K

Gerieflik en aangenaam.

Leopard's Liar is 'n besonderse plek om te oornag - die kothuis is gerieflik en goed toegerus. Die mense van Spitzkop is hartlik en vriendelik en het my Duitse kleinkinders onmiddellik aan die wonderlike plaaslewe bekend gestel. Mens voel tuis en gemaklik en die houertjie met vars plaasmelk in die yskas dra by tot 'n heerlike plaaservaring.

Cobus S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S

Ons het dit baie geniet en sal beslis weer hier bly!

Dit was 'n lekker ondervinding om op 'n werkende plaas te oornag.

Fred B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred B

Uiters vriendelike en behulpsame eienaars.

Plaasatmosfeer. Indien 'n mens gelukkig is om net agteroor te sit en rustig te wees, is dit die plek vir jou.

Hannes V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Rustige nag!

Lekker gerus daar. Mooi voëls.

Chantelle R - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle R

'n Wonderlike ervaring!

Die verblyf was gemaklik en het alles gebied wat ons nodig gehad het. Die kinders het soveel nuwe dinge gesien en ons het die pragtige skoon natuur baie geniet. Dankie!

Sarie K - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie K

Baie genotvol en sal graag weer wil besoek.

Hierdie plek het aan al ons verwagtinge voldoen waar ons graag die regte plaaslewe wou ervaar.

Cindy G - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy G

Love the animals

Very interesting, friendly people. Very clean with a good atmosphere. Wouldn't mind going back.

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R4 200
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spitzkop Farm, , Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5d884caf9ea3c760ba18ab59c9f9f23f7a65e6ac78484cc658d4a344d6195c2d0fb9e1c5a8a6138b92501dfd732d9a646d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 7 mense 16 5 1 5 Spitzkop Farm Lowlands 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.125519474802 29.857771396637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang