Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard's Lair

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Kobus O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2022

Baie rustig. Lekker wegbreek as jy wil rus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2021

Rustigheid. Gasvry en 'n lekker rus vir jou siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Leopard's Lair
Dankie vir julle besoek! Dit was aangenaam om jou te ontmoet.

Leon V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2020

Fabulous, tranquil, laid back farm experience. Coming from the city, the farm offered a completely different perspective to holiday making.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Michelle
Leopard's Lair
We glad you enjoyed your stay in our piece of paradise!

Sonnette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2019

Was 'n heerlike plaas-ervaring! Was 'n heerlike plaas-wegbreek en ons seuntjies het al die plaasdiere, asook die mak eland, Lallie, vreeslik baie geniet! Ons kon self eiers gaan haal en baba emu's en volstruise sien. Boer Bernard het ons op die plaas gaan rondwys en ons het ook baie rare skoenlappers gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Leopard's Lair
Thank you for taking the time to review us, Sonet! It was lovely meeting you and your family! kind regards Michelle & Bernard

Marina W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2017

Rustige atmosfeer, vriendelik, gasvry. Ons het 'n heerlike 3 dae by Leopard's Lair so geniet. Michelle en Bernard se gasvryheid was oorweldigend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wal D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2017

Kan oor niks kla nie, die plekkie is fantasties. Plekkie is fantasties, maar is n bietjie ver van die N3 en die pad is nie van die beste vir voertuig wat laag is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erich W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2017

Maak baie mooi seker wat die uitkloktyd is anders word julle "uitgegooi". Ons het 'n naweek by Leopards Lair deurgebring. Dis 'n baie skoon en netjiese plek met meer as genoeg spasie om gemaklik te leef. Die enigste probleem wat ek met die plek het, is dat hulle nie 'n mens se privaatheid in ag neem nie. Ek het die Sondagoggend vroeg 'n fietswedren gehad en ek het die eienaar gesê ek gaan eers 12 uur die middag terug wees. Sy het gesê dis reg, maar ek moet net vinnig maak ná die wedren want die nuwe gaste kom later die middag. Toe ek 12 uur terug was by Leopards Lair om ons goed te pak was al ons goed al klaar gepak en ontruim uit die huis. Ons klere was sommer alles in 'n swart sak gegooi en ons vleis in 'n boks gesit. Ek kon nie eers net vinnig in die stort spring nie, toe is ek vuil want ek het sopas 'n fietswedren gery en moet só terugry Pretoria toe. Ek verstaan wat my fout was, ek moes seker gemaak het wat die uitkloktyd Sondag was, maar steeds voel ek die nood om hieroor te skryf. Dit was vir my 'n baie vernederende situasie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Michelle
Leopard's Lair
Hi Eric, Thank you for taking the time to review us on LekkeSlaap. As I explained to you at the time, no prior arrangements had been made regarding a late check-out. Our check-out time is clearly marked on all the websites that we advertise on, and as we only have the single unit, unfortunately we need to adhere to these times, unless prior arrangement has been made. I made it quite clear to you that we had guests arriving that afternoon and we could not accommodate your request. Due to the fact that your possessions were distributed in the unit, we had no alternative but to package them up as best as we could. I am sorry that this did not meet your expectations. Regards, Michelle

Zelda M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2016

Ideale plekkie om te "unwind" van die gejaagde lewe. Ons was hartlik verwelkom. Michelle het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die plekkie is perfek as jy wil wegkom van gejaagde lewe af. Bernard het ons spesiaal na 'n ander plaas geneem om ons te wys hoe hulle die koeie melk en vir ons 'n lekker wors gegee om te braai. Hulle het jou nie net eenkant gelos nie, maar met jou gesels of hulle jou al jare ken. Plekkie is goed ingerig en netjies en die privaat lapa met jou eie braai is 'n bonus. Ons het die ruskans op die plaas geniet en was heerlik om na die diere te kyk. Ons het self ook die varke gevoer. Vir ons stadsjapies was dit 'n wow gewees. Ons sal definitief weer daar gaan kuier. Net een voorstel is om miskien 'n hangkas vir jou klere te verskaf sodat jy nie uit jou tas uit hoef te werk nie. Anders was als perfek en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Leopard's Lair
Baie dankie, Zelda. Dit was een groot plesier.

Ansie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2016

Een groot plesier! Ons is baie vriendelik ontvang. Die huisie was ten volle toegerus en baie netjies. Die omgewing is vriendelik en skoon en dit was werklik 'n heerlike wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Leopard's Lair
Baie dankie, Ansie!

Sandra K
1 nag
5.0
Jan 2015

Gerieflik en aangenaam. Leopard's Liar is 'n besonderse plek om te oornag - die kothuis is gerieflik en goed toegerus. Die mense van Spitzkop is hartlik en vriendelik en het my Duitse kleinkinders onmiddellik aan die wonderlike plaaslewe bekend gestel. Mens voel tuis en gemaklik en die houertjie met vars plaasmelk in die yskas dra by tot 'n heerlike plaaservaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R4 200
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spitzkop Farm, , Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5d884caf9ea3c760ba18ab59c9f9f23f7a65e6ac78484cc658d4a344d6195c2d0fb9e1c5a8a6138b92501dfd732d9a646d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 7 mense 16 5 1 5 Spitzkop Farm Lowlands 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.125519474802 29.857771396637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang