Leopards Rock Bush Boutique
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Salomie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Desiree J - Jul 2024
Algehele gradering
Ons naweek by Leopards Rock Bush Boutique was heerlik, ontspannend in die natuur.
Chantelle K - Feb 2023
Algehele gradering
Rustigheid, pragtige uitsig, vriendelike staff en als meer as perfek.
Paul H - Mrt 2024
Algehele gradering
Luuks, privaat en hartelike ontvangs.
Amorie B - Apr 2022
Algehele gradering
Great location, beautiful views! Had such a great relaxing time!
Debra S - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Landi S - Apr 2021
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike ervaring. Dit was 'n perfekte naweek. Beste kliëntediens van Landi en haar span ontvang. Beste wegbreeknaweek ooit en sal dit vir enige iemand kan aanbeveel.
Susann S - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Pieter D - Des 2020
Algehele gradering
Awesome
Catheleen B - Des 2019
Algehele gradering
Spesiale wegbreek!
Leopards Rock Bush Boutique se terugvoer
Ons was ook bevoorreg om julle as gaste te kon ontvang het. Ons is baie bly dat julle die tydjie in die bos geniet het. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Desire O - Okt 2019
Algehele gradering
Leopards Rock Bush Boutique het ons onmiddellik laat tuis voel, dit kan beskryf word as asemrowend en uniek.
Lees meerLeopards Rock Bush Boutique se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer Desire.
Ons is baie bly dat julle die naweek geniet het en sien daarna uit om jul gou weer in die bos te sien (hopelik met reenval in die tussentyd).
Hennie S - Okt 2019
Algehele gradering
Amazing.
Leopards Rock Bush Boutique se terugvoer
Elize ons is baie bly dat julle die tyd in die bos geniet het. Hoop ons sien julle weer gou.
Isabella Johanna D - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige, rustige en pynlik netjiese juweel in Bela-Bela.
Cornelia M - Apr 2019
Algehele gradering
Mooi plekkie en die stilte was wonderlik.
Jackie B - Jan 2019
Algehele gradering
Very unique, comfortable living space with a breathtaking view.
Leopards Rock Bush Boutique se terugvoer
Dankie vir julle positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.
Andrew E - Feb 2019
Algehele gradering
Ongelooflike paar dae.
Murray L - Apr 2019
Algehele gradering
Awesome.
Johanna V - Feb 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Monica P - Des 2018
Algehele gradering
'n Besonderse plek om na toe weg te breek en weer die natuur te bewonder en te beleef!
Lees meerHanlie H - Nov 2018
Algehele gradering
Wow, dit is amazing.
Lauren J - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastic stay, awesome location. Cannot wait to go back! Loved every second.
Lourens G - Jul 2018
Algehele gradering
Amazing, 10 out of 10.
Johan S - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig.
Sidney C - Jul 2018
Algehele gradering
Baie rustig en mooi.
Leopards Rock Bush Boutique se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit word baie waardeer. Hoop ons sien julle weer.
Ebeth M - Jul 2018
Algehele gradering
Puik.
Leopards Rock Bush Boutique se terugvoer
Dit is so lekker om te hoor dat julle die kuiertjie in die bosveld geniet het.
Elmarie J - Jun 2018
Algehele gradering
'n Heerlike wegkomplek.
Leopards Rock Bush Boutique se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Sal so lekker wees om julle weer te sien.
Sonja C - Jun 2018
Algehele gradering
Wonderlik! Eienaars baie gasvry.
Elisabeth S - Jun 2018
Algehele gradering
Wonderlik. Het al ons verwagtings oortref.
Lees meerJohan C - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker wegbreek, rustig en baie mooi.
Don L - Apr 2018
Algehele gradering
As jy wil lekker rus is dit die plek.
Andre K - Apr 2018
Algehele gradering
Awesome!
Leopards Rock Bush Boutique se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Andre. Julle is 'n puik paartjie wat altyd welkom by ons sal wees.
Carmen P - Apr 2018
Algehele gradering
Ongelooflik!
Charleen S - Mrt 2018
Algehele gradering
Asemrowend, 'n natuurlike paradys.
Leopards Rock Bush Boutique se terugvoer
Baie dankie vir jou besonderse terugvoering en jul keuse om by ons te kom kuier het. Hoop ons sien julle gou weer
Johann H - Mrt 2018
Algehele gradering
We had an amazing relaxing stay, just what we needed.
Lees meerLeopards Rock Bush Boutique se terugvoer
Thank you for the positive feedback. It was a pleasure having you with us. Hope to see you again.
Anje M - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Leopards Rock Bush Boutique se terugvoer
Baie dankie vir julle kuiertjie en positiewe terugvoer.
Hoop ons sien julle weer
Keleigh C - Mrt 2018
Algehele gradering
Absolutely fantastic, will be back.
Leopards Rock Bush Boutique se terugvoer
Thank you for the feedback Keleigh. Was great having you with us.
Tamerin G - Mrt 2018
Algehele gradering
Awesome.
Leopards Rock Bush Boutique se terugvoer
Dankie vir jou goeie terugvoering en bly dat jul die tyd geniet het.
Hoop om jou volgende keer self te ontmoet.
Cecilia V - Mei 2018
Algehele gradering
Wonderlike uitsig met luukse verblyf!
Charl V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly en gerus.
Leopards Rock Bush Boutique se terugvoer
Johan dankie vir die goeie terugvoering. Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Sien uit om jul weer in die bos te akkommodeer.
Ilona C - Jul 2018
Algehele gradering
Baie rustig in die natuur.
Anna K - Jun 2018
Algehele gradering
Baie mooi, interessante dekor. Netjies, luuks en 'n wonderike uitsig.
Leopards Rock Bush Boutique se terugvoer
Baie dankie vir die waardevolle terugvoer. Ons neem kennis van julle teleurstelling maar ongelukkig is solar verhitting afhanklik van die weer. Hoop ons sien julle weer en sal sover moontlik alles in ons vermoe doen om seker te maak dat jul verblyf is wat julle verwag.
Chantal H - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Lees meerLeopards Rock Bush Boutique se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Chantal. Ons plek is nie troeteldier vriendelik nie want nie alle mense is diere liefhebbers nie.
Arnoldus Lourens V - Des 2018
Algehele gradering
Skoon, pragtige “view”
Lees meerLeopards Rock Bush Boutique se terugvoer
Sandra, On-D-Edge is 'n privaat huis wat uitverhuur was vir die Desember vakansie. Dit vorm nie deel van Leopards Rock Bush Boutique nie. Ek het namens die eienaars die huis vir hulle verhuur maar Leo;lards Rock Bush Boutique is glad nie betrokke by die plek nie.
Ek vra namens die eienaars verskoning vir jul ongerief en sal die boodskap aan hulle oordra. Dankie vir die terugvoer
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 122, Leopards Rock, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang